Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn is in George en bied pragtige uitsigte op die Outeniekwaberg. Die MediClinic, George Provinsiale Hospitaal, Onkologie en Geneva Clinic is ongeveer 1,5 km vanaf die verblyf.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat slaapplek bied aan 8 gaste. Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, stoof, ketel asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n 8kg LG outomatiese wasmasjien in Little Fern. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube in. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar.

George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Die Botaniese Tuin is 150 m van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jonecia J
Saam met vriende
5.0
Al wat ek kan sê is wow. Die plekkie het alles wat ʼn mens benodig en nog meer. Baie lekker gebly. Word definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies. Ga...
Sien meer
Aug 2024
Lukas S
5.0
Fantasties. Baie lekker! Netjiese plek en vriendelike mense.
Aug 2024
Elizabeth R
5.0
Follow up and follow through hosts. A home away from home! This jewel of spacious, stylish comfort, is nestled at the foot of the Outen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Carike S
5.0
Naby die hospital wat ek heen moes gaan, dankie. Ja, baie lekker gebly - die plek is mooi skoon en gemaklik.
Mrt 2024
Kobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and peaceful place to stay. Very nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Verna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f392e067393548abc7eedb61cec1ee145b4027e3ff4c7a72e438e3c8f0374a172249b82236c8322d93abefcd2f7d0c0a090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.943529763343 22.466553101909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang