Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fields Country House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sean B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Clean, relaxing, spacious, good views and great hospitality. An absolute hidden gem! A beautiful house that was perfect for our weekend stay. 10/10 would recommend for large groups as there is ample space for 9 people. A breathtaking view from the hot tub was the cherry on top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Thank you for bringing your group to Little Fields, Sean! So glad it worked out well for you all, and I really appreciate your positive and appreciative comment as weather conditions weren't great! Love to see you back one...

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Incredible! Thank you so much for making our anniversary weekend at the Little Fields Country House truly special. From the moment we arrived, we felt welcomed with genuine warmth and outstanding hospitality. The attention to detail was remarkable—from the serene walks around the plot that made us feel a world away from daily life, to the freshly baked muffins we enjoyed for breakfast. It was clear that you wanted to share with us an experience as delightful and heartfelt as one you would cherish for yourselves, making everything incredibly unique and lovely. We were also thoroughly impressed with the elegant interior decor, which made it feel like a home away from home. The house was perfectly equipped with everything we needed for cooking, ensuring a comfortable and worry-free stay. We can’t express enough how much we loved staying at the Little Fields Country House, and we’ve recommended it to all our friends and family. We look forward to returning very soon. Thank you for opening up your beautiful home to us and for all the ways you made us feel so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
What a heartwarming review, Tanya! Thank you for your kind appreciation and we can't wait to have you back!

Barend K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon baie stil en goed georganiseërd. Plek was baie mooi en netjies. Baie goeie diens en perfek geleë vir die Midlands en al sy aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Aah Barend! Baie dankie en ons hoop ons sien julle weer by Little Fields!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Perfek mooi. Perfek vir oornag op pad na die Suidkus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Baie dankie day jy Little fields gekies het!!

Bets E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Die plekkie het ons so verbaas. Ek het gedink dit gaan klein wees, maar dit was 'n huisie op sy eie, vreeslik mooi, super skoon, net 'n plek wat ek weer sal boek as ons Pietermaritzburg toe gaan. Heerlike beskuit en muffins. Hoogste aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Ons sal bly wees as julle een dag terug kom Bets!

Ronélle K
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Kwaliteitverblyf. Het veilig gevoel en is elke oggend met heerlike muffins bederf. Ontspanne plaasatmosfeer reg op die randjie van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Baie dankie Ronelle! Please bring your lovely family back one day!

Mayne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Dit was 'n heerlike verblyf met 'n rustige atmosfeer en uitsig. Vir advies: kan daar moontlik 'n lys of boekie uitgegee word van aktiwiteite, byvoorbeeld staproetes en fietsryroetes in nabye omgewing. Dit het Thurlow aanbeveel vir stap, maar dis meer vir voëlbesigtiging en glad nie 'n staproete. Ons het heerlike skons vir 'n verrassing gekry wat fantasties lekker was. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Thank you for the feedback. It was great having you visit. I'll try give more info in future.

Kailey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Perfect. Little Fields Country House offers a luxuriously comfortable stay with thoughtful touches and breathtaking views. The host is friendly and goes the extra mile to make guests feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Thank you for taking the time to review Little Fields Kailey! We hope your life's journey brings you our way again!

Cornelius J H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ongeëwenaarde sprokie-verposing in die Meander. Hierdie juweel van 'n oornag- of langer-verblyf oorslaap-akkommodasie was vir ons 'n uitmuntende ervaring! Die wooneenheid is volledig toegerus en pragtig versier, smaakvol toegerus en uiters gerieflik ingerig met elke moontlike benodigde item en meer. 'n Heerlike vuurherd met hout, aanstekers wat 'n lekker kaggelvuur-vriendelikheid bevestig het, was 'n bonus. Jane, ons gasvrou se hartlike vriendelikheid en gasvryheid was voortreflik en ons is bederf met heerlike vars, warm scones, en toebehore met ontbyt. En dan was die kersie op die koek - ons vriendelike twee Labrador gidshonde wat met opgewondenheid ons verwelkom het en ons vir 'n staptoer as gidse gelei het! Nee, hierdie is 'n bestemmingsjuweel wat ontdek moet word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Di
Little Fields Country House
Jy maak my hart so vol. Baie dankie. Ons hoop jy sal gou weer kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District-straat, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76cb8897cb0fae7885743691886ca818cca7d49bf85867c2896d1cac295b0be638988a35b90b60910878c01fc63f0d0b043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 District Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536111111111 30.249444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang