Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fields Country House

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District-straat, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Fields Country House bied ’n rustige wegbreek in die buitewyke van Hilton en Howick.

Verblyf word in die Country House en ’n selfsorgwoonstel gebied. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en kan tot en met 9 gaste akkommodeer. As die eenhede apart bespreek word, kan dit onderskeidelik 7 en 2 gaste akkommodeer. Verblyf is ook beskikbaar in die Fern Forest Kothuis met 2 en suite-slaapkamers wat ’n ontbytkamer deel, en in die Little Loft Kothuis, ’n dubbelverdieping-eenheid wat slaapplek bied aan 5 gaste.

Verskeie ontbyt-opsies kan op versoek gereël word. Die gastehuis het ook ’n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis. Verder is daar ’n sitkamer met 'n kaggel. Die eenhede word skoongemaak.

Little Fields Country House is slegs ’n paar minute vanaf die N3-hoofweg geleë, dog is dit in 'n pragtige, plattelandse ligging aan die begin van die Midlands Meander-roete, naby skole en trou-venues.

Die gastehuis is net 10 minute se ry vanaf 'n rits winkels en restaurante.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tanya S
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible! Thank you so much for making our anniversary weekend at the Little Fields Country House truly special. From the moment we a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Barend K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon baie stil en goed georganiseërd. Plek was baie mooi en netjies. Baie goeie diens en perfek geleë vir die Midlands en al sy aantreklikhe...
Sien meer
Apr 2024
René M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek mooi. Perfek vir oornag op pad na die Suidkus.
Mrt 2023
Bets E
Gesin met tieners
5.0
Die plekkie het ons so verbaas. Ek het gedink dit gaan klein wees, maar dit was 'n huisie op sy eie, vreeslik mooi, super skoon, net 'n plek wat ek w...
Sien meer
Mrt 2023
Ronélle K
5.0
Kwaliteitverblyf. Het veilig gevoel en is elke oggend met heerlike muffins bederf. Ontspanne plaasatmosfeer reg op die randjie van die dorp.
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • District-straat, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Little Fields Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District-straat, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76cb8897cb0fae7885743691886ca818cca7d49bf85867c2896d1cac295b0be638988a35b90b60910878c01fc63f0d0b043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 District Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536111111111 30.249444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang