Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Flora Guest Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Little Flora Guest Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Malinda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda P

Vriendelike, gasvrye diens.

Sal beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jeanine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Dit was heerlik!

Ek soek 'n rede om weer daar tuis te gaan. Ons is vriendelik ontvang, dankie Ilse. Die huisie is absoluut pragtig, so ruim en gerieflik ingerig. Ilse het baie moeite gedoen om 'n ekstra matras en beddegoed te voorsien. Sy het ons laat weet hoe laat beurtkrag is en daar was noodligte tot ons beskikking. En die stort, wow! Dankie Ilse vir julle gasvryheid, dit was uitsonderlik!

Little Flora Guest Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie. So bly julle het welkom gevoel en so lekker gebly. Waardeer opreg julle mooi woorde.

Little Flora Guest Accommodation
Irida S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Rustig, veilig en ruim.

Als wat jy nodig het. Lekker privaat en ruim woonheid in rustige omgewing. Gasvrye ontvangs. Vol DStv beslis 'n aanbevelingspunt. Heerlike oornag. Kan selfs langer bly vir meer sien en doen in Hartebeespoort omgewing.

Little Flora Guest Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie. So bly julle het welkom gevoel en lekker gebly. Waardeer opreg julle mooi woorde.

Little Flora Guest Accommodation
Henrietta E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta E

Vriendelike gasvrou en gerieflike verblyf!

Dit was regtig heerlik om daar te bly. Baie gerieflik, veilig, netjies en sentraal geleë. Gasvrou het ons so hartlik en warm ontvang, ons het dadelik tuis gevoel.

Odette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S

Fantasies.

Ons het heerlik gebly by Little Flora. Alles was so mooi en netjies gewees. Dit was ons een jaar huweliks herdenking so ons was bederf met die heerlikste bottel sjampanje. Ons was baie vriendelik ontvang toe ons daar aan gekom het. Die area waar dit geleë is, is perfek tussen die natuurskoon veral as jy wil weg kom van die besige dorp en stad af. Ek en my man gaan defnitief weer by Little Flora bly. Jy kry min plekke wat jou so spesiaal laat voel en ekstra aandag gee aan klein dingetjies.

Little Flora Guest Accommodation se terugvoer

Thank you very much for your nice message. We through which it sincerely. It was a pleasure for us to have you here with us and be part of your good experience.

Little Flora Guest Accommodation
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaleaweg plot 13, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc2389e04c4e34d8ff16b478ee790553c482c4388053c6c485a485199044eb4ac2a6b5f12b4e34b40dcaac440ca6e897512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 13 Azalea Road Flora Park AH 0200 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.766664226041 27.951009769995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang