Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Forest Farm

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Suite
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot kamer het 'n koningingrootte-bed en dis deel van die hoofhuis. Dit het 'n aparte ingang op 'n onderdakstoep en 'n aparte badkamer. Die kamer is nie geskik vir selfsorg nie, maar daar is 'n gasplaat en 'n ketel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 3 dae voor die tyd gereë word. Let wel dat die eenheid nie selfsorg is nie.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar ’n 7 km grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad by die instansie doen voor aankoms.
Maaltye is teen ’n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 3 dae voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Solderwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Onder is 'n koningingrootte-bed en bo is 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n kombuisie, WiFi, 'n sitarea en 'n stoep op die dak met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar ’n 7 km grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad by die instansie doen voor aankoms.
Maaltye is teen ’n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 3 dae voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste, 2 onder en 4 in die boonste solderruimte. Die eenheis is oopplan en beskik oor 'n kaggel, kombuisie, WiFi, 'n sitarea en onderdakstoep met braaigeriewe. Warm water word deur 'n houtaangedrewe donkie voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar ’n 7 km grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad by die instansie doen voor aankoms.
Maaltye is teen ’n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 3 dae voor die tyd gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfontein-rylaan, Maanhaarrand, Magaliesburg, 1790, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1fff559a9529610c92abb28aecb08a0b94dec168a8d9ad7cc846222b08c31a9c4c6fb200e5c5e5a5726b92e03c97c98758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Buffelsfontein Drive Maanhaarrand 1790 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.95531035803 27.37764186476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang