Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Forest Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Little Forest Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Hidden little gem.

Absolute comfort, highly recommended. We will be back.

Kim R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R

Rustig, juweel in die middle van die stad.

Fantastiese rustige atmosfeer.

Schane B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schane B

Baie lekker gebly by Little Forest. Sal weer in die toekoms.

Baie lekker gebly by Little Forest, die gasheer was wonderlik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ek sal hul hoogs aanbeveel en weer daar bly.

Chantal V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal V

Cozy little place in the city.

Verskriklike mooi opset personeel baie vriendelik, het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Annatjie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annatjie C

Benodig dringend opgradering.

Kort beslis opgradering/opknapping.

Melissa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Awesome.

Thank you, I enjoyed the stay.

Melissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Nice and quiet

Thank you for the stay, I very much enjoyed it.

Sue S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Very good value for money and friendly helpful staff.

Great location, will definitely come back again.

Hanneke V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Mooi, netjies, en voel nie of jy in die middel van 'n stad is nie.

Kamers baie netjies, ontbyt is ingesluit, bonus. Little Forest is baie goed geleë, om die draai van 4th Street waar al die restaurante geleë is. Sal verseker aanbeveel.

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Hanneke, ons waardeer jou gawe review.
Kom kuier gou weer!
Groete
Betsie

Little Forest Guest House
Liezelle W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezelle W

Verras gewees.

Mooi plek, pragtige tuin en kreatiewe huisvesting.

Little Forest Guest House se terugvoer

Goeiedag Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier gerus weer by Little Forest Guest House.
Groete
Betsie

Little Forest Guest House
Adrie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Ons het baie lekker geslaap! Die tuine is iets uit 'n ander wêreld!

Beddens was baie gemaklik en die diens baie vriendelik!

Little Forest Guest House se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar, Adrie. Kom kuier gou weer.
Groete,
Betsie.

Little Forest Guest House
Charlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Pragtige plek.

Heerlike ontbyt. Sal net voorstel dat die bedkassies skoongemaak word. Sal beslis weer teruggaan.

Little Forest Guest House se terugvoer

Hallo Charlene, dankie vir jou mooi resensie en ook die positiewe kritiek. Dit help altyd om ons diens op te skerp.
Kom kuier asseblief weer.
Groete,
Betsie

Little Forest Guest House
Albertus L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Was baie lekker, gastehuis is anders as die normale, diens was goed en vriendelik.

Was 'n goeie en lekker kuier.

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Albertus, ons waardeer jou moeite om Little Forest Guesthouse te grader.
Kom kuier gou weet
Groete Betsie en Linda

Little Forest Guest House
Etienne B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Vriendelike gasvryheid, fantastiese verblyf.

Sien sterre.

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Etienne. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense vir 2021.

Little Forest Guest House
Nicole M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M

Perfect location to explore Parkhurst.

Fantastic little stay in the forest in the centre of town.

Chris V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Nie geskik vir sakereisigers of mense met hul eie voertuie nie.

Die akkomodasie was van hoë gehalte en die bestuurder van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Smaaklike ontbyt word elke oggend bedien. Die hoof probleem is egter parkering. Alle voertuie moet dieselfde ingang tot die motorhuis gebruik. Dit beteken dat ander gaste eers hulle voertuie moet verwyder vir jou om vroegoggend die gastehuis te verlaat. Sal net aanbeveel vir mense wat sonder 'n voertuig reis.

Little Forest Guest House se terugvoer

Ons waardeer die positiewe terugvoering en neem wel kennis van die parkering.
Little Forest geleë in Parkhurst, is 'n baie gesogte area waar die standaard eiendom parkering bied vir hoogstens 2 karre.
Ons het wel 'n garage met 'n elekroniese hek wat veilige parkering bied aan 5 karre, meeste kere geskik vir al ons gaste maar in Chris se geval was dit een van die mindere kere wat die voertuie te groot was.
Ons is werklik jammer oor die ongerief Chris, maar verkies dat al ons gaste se karre binne parkeer as om die risiko te neem van buite in ons parkering spasie
Die meerderheid van ons gaste is wel sakereisigers, veral van die Kaap aangesien ons gelee is na aan besigheids hubs soos Rosebank, Sandton ens.

Little Forest Guest House
Danelle T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle T

Pragtige verblyf. Heerlike beddegoed. Lekker ontbyt en uitstekende diens van Lynda. Ons was baie beïndruk. Baie dankie!

Wonderlike ervaring! Absolute waarde vir geld.

Maryke D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Klein boompie paradys in die stad.

So baie lekker gebly die naweek, die bestuurderes is so vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is fantasties en dis so mooi! Net een klein aanbeveling daar moet 'n backup vir load shedding wees. Vir die uur wat die krag af was kon ons nie 'n lekker warm bad vat nie aangesien die gas aangesteek word met elektrisiteit. Verder was dit 10 uit 10.

Renier S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Lieflike, rustige verblyf in die hartjie van Parkhurst.

Al is die gastehuis naby geleë aan verskeie koffiewinkels en doendinge, is dit rustig en stil en 'n mens kan behoorlik rus en asem skep in die lieflike tuin. Die kamers is goed ingerig met pragtige dekor. Ons het die privaat tuintjie ook geniet. Die diens vanaf Linda en Betsie was uitstekend, so vriendelik en hulpsaam. Die parkering is veilig, alhoewel dit moontlik 'n probleem kan raak indien daar te veel voertuie moet inpas. Ons bure in die gastehuis was ongelukkig lawaaierig die Saterdagmiddag/-aand, maar gelukkig het dit weer rustig geword laat aand. Ons sal beslis Little Forest Guest House kan aanbeveel en sal graag weer daar wil bly.

Regina B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Geen klagtes, baie gasvry!

Van die ontvangs tot ons vertrek was Linda so gaaf, sal definitief weer daar oorslaap. Die eienaar is ook 'n pragtige mens.

Lize B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Aan te beveel! Wonderlike diens!

Die Bali suite was alles en nog meer as wat ek verwag het! Die decor is absoluut stunning en stylvol en die pragtige tuin dra by tot 'n wonderlike kalmte, rustigheid te midde van die stadsgewoel! Sal graag weer daar bespreek!

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Lize, ons sien uit na julle volgende kuier.

Little Forest Guest House
Annemieke O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke O

Baie lekker geslaap, slaap altyd lekke in wit bedegoed.

Pragtige plek, mooi na gekyk en goed versorg.

Annerine M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M

Baie Dankie Betsie en Lindie, ons het n wonderlike tyd by julle gehad laas week! Sien julle weer!

Fantastiese diens, mooiste kamers! Dankie Betsie en Linda, ons sien julle def weer!

Annerine M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M

Beste gastehuis!

Baie dankie, Betsie en Linda, ons geniet elke oomblik by julle! Die mooiste gastehuis en beste diens ooit!

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Annerine, kom kuier gou weer!

Little Forest Guest House
Tacha M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tacha M

Gerieflik en netjiese kamers met goed toegeruste badkamers.

Ons het 'n heerlike naweek in Johannesburg gehad. Die gastehuis was baie gerieflik, en naby plekke waar ons moes wees. Betsie en Linda se gasvryheid is tops! En die weelderige tuin het ons weggevoer.

Little Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Tacha, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ek is bly ons kon deel wees van al die feesvieringe!

Little Forest Guest House
Nolan H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolan H

Baie goeie verblyf.

Die verblyf was regtig baie aangenaam, en die ligging is perfek as mens naby aan al die restaurant wil wees in Parkhurst (loop afstand). Dis selfs gerieflik geleë as mens nie in 'n hotel in Sandton wil bly nie. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliOGFkNDcxLWYwMzktNDE2ZS04MTM5LTNmODBkNDk1NjY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 41 5th Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143980974283 28.018325359802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang