Little Forest Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Annette M - Aug 2024
Algehele gradering
Hidden little gem.
Kim R - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, juweel in die middle van die stad.
Schane B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Little Forest. Sal weer in die toekoms.
Chantal V - Feb 2024
Algehele gradering
Cozy little place in the city.
Annatjie C - Jul 2024
Algehele gradering
Benodig dringend opgradering.
Melissa V - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Melissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Nice and quiet
Sue S - Feb 2022
Algehele gradering
Very good value for money and friendly helpful staff.
Hanneke V - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi, netjies, en voel nie of jy in die middel van 'n stad is nie.
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Hanneke, ons waardeer jou gawe review.
Kom kuier gou weer!
Groete
Betsie
Liezelle W - Aug 2022
Algehele gradering
Verras gewees.
Little Forest Guest House se terugvoer
Goeiedag Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier gerus weer by Little Forest Guest House.
Groete
Betsie
Adrie D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap! Die tuine is iets uit 'n ander wêreld!
Little Forest Guest House se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar, Adrie. Kom kuier gou weer.
Groete,
Betsie.
Charlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Little Forest Guest House se terugvoer
Hallo Charlene, dankie vir jou mooi resensie en ook die positiewe kritiek. Dit help altyd om ons diens op te skerp.
Kom kuier asseblief weer.
Groete,
Betsie
Albertus L - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, gastehuis is anders as die normale, diens was goed en vriendelik.
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Albertus, ons waardeer jou moeite om Little Forest Guesthouse te grader.
Kom kuier gou weet
Groete Betsie en Linda
Etienne B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid, fantastiese verblyf.
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Etienne. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense vir 2021.
Nicole M - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect location to explore Parkhurst.
Chris V - Jan 2020
Algehele gradering
Nie geskik vir sakereisigers of mense met hul eie voertuie nie.
Lees meerLittle Forest Guest House se terugvoer
Ons waardeer die positiewe terugvoering en neem wel kennis van die parkering.
Little Forest geleë in Parkhurst, is 'n baie gesogte area waar die standaard eiendom parkering bied vir hoogstens 2 karre.
Ons het wel 'n garage met 'n elekroniese hek wat veilige parkering bied aan 5 karre, meeste kere geskik vir al ons gaste maar in Chris se geval was dit een van die mindere kere wat die voertuie te groot was.
Ons is werklik jammer oor die ongerief Chris, maar verkies dat al ons gaste se karre binne parkeer as om die risiko te neem van buite in ons parkering spasie
Die meerderheid van ons gaste is wel sakereisigers, veral van die Kaap aangesien ons gelee is na aan besigheids hubs soos Rosebank, Sandton ens.
Danelle T - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Heerlike beddegoed. Lekker ontbyt en uitstekende diens van Lynda. Ons was baie beïndruk. Baie dankie!
Maryke D - Mei 2019
Algehele gradering
Klein boompie paradys in die stad.
Renier S - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike, rustige verblyf in die hartjie van Parkhurst.
Lees meerRegina B - Apr 2018
Algehele gradering
Geen klagtes, baie gasvry!
Lize B - Feb 2018
Algehele gradering
Aan te beveel! Wonderlike diens!
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Lize, ons sien uit na julle volgende kuier.
Annemieke O - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, slaap altyd lekke in wit bedegoed.
Annerine M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie Dankie Betsie en Lindie, ons het n wonderlike tyd by julle gehad laas week! Sien julle weer!
Annerine M - Aug 2017
Algehele gradering
Beste gastehuis!
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Annerine, kom kuier gou weer!
Tacha M - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese kamers met goed toegeruste badkamers.
Little Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Tacha, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ek is bly ons kon deel wees van al die feesvieringe!
Nolan H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang