Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Forest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst, Johannesburg.

Dié gastehuis het 4 lieflike eenhede. Die dubbelkamers in die Zanzibar Tuin-suite en die Mali Tuin-suite of die gesinskamers in Die Swembad-kothuis en die Koperhuis.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en linne word voorsien. Verder het elke eenheid 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n sitarea buite. WiFi en 'n wasgoeddiens is ook beskikbaar.

The Little Forest Guest House is stapafstand van 4de Laan met al sy restaurante, koffiewinkels, deli's, winkels en boetieks. Die gastehuis is naby Braamfontein, Sandton, Rosebank en Johannesburg se middestad. Daar is ook verskeie hospitale in die area soos Sandton Clinic, Donal Gordon Clinic, Rosebank Clinic, Milpark Clinic en Parklene Clinic.

Dit is ideaal vir kort- en langtermynverblyf, en veral vir pasiënte wat herstel ná operasies wat uitgevoer is by een van die vele hospitale in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annette M
Saam met lewensmaat
5.0
Hidden little gem. Absolute comfort, highly recommended. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Kim R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, juweel in die middle van die stad. Fantastiese rustige atmosfeer.
Aug 2024
Schane B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly by Little Forest. Sal weer in die toekoms. Baie lekker gebly by Little Forest, die gasheer was wonderlik en het uit haar pad gegaan ...
Sien meer
Mei 2024
Melissa V
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Thank you, I enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Chantal V
Saam met lewensmaat
4.0
Cozy little place in the city. Verskriklike mooi opset personeel baie vriendelik, het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Little Forest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 41, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliOGFkNDcxLWYwMzktNDE2ZS04MTM5LTNmODBkNDk1NjY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 41 5th Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143980974283 28.018325359802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang