Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Garden Shed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 28, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Little Garden Shed is 'n gerestoureerde erfeniskothuis in George en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Geleë 500m vanaf Fancourt in die Tuinroete. Die huis bestaan uit 2 eenhede. Die eiendom is toegerus met omskakelaars om te help tydens beurtkragtye.

Die groter eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 'n moderne badkamer met stort, wasbak en toilet, 'n kombuis met eetarea, leefarea en 'n groot stoep.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed gebruik kan word. Daar is ook 'n dagbed in die leefarea, ideaal vir 'n kind. Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n elektriese stoof met gasplate, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, borde en glase. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir ses. Die kombuis het 'n werkende Dover-stoof wat gebruik kan word vir hitte en atmosfeer in die Winter. Die eenheid het 'n platskerm-TV met volledige DStv, Netflix en onbeperkte WiFi.

Die kleiner eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte kombuisie en leefarea. Dit is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, borde en glase. Daar is 'n klein etenstafel met sitplek vir vier. Die eenheid het 'n moderne bad met stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gemaklike dagbed in die leefarea. Die eenheid het sy eie platskerm-TV met volledige DStv, Netflix en onbeperkte WiFi.

Little Garden Shed is 7,6 km vanaf George Lughawe en 15,6 km vanaf die naaste strand (Heroldsbaai). George het uitstekende winkels en geriewe en is 'n mekka vir buitelug-entoesiaste. Little Garden Shed is binne trefafstand van van die beste gholfbane in Suid-Afrika – Fancourt, Kingswood, Old Bay, en ander. Van hier kan jy die res van die Tuinroete, die Klein Karoo en die Suid-Kaap se wonderlike kuslyn verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Montagustraat 28, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Garden Shed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 28, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55878290326ccffc40aa3b7cd23d269ddaa77bffa6d228fff309b5eaa2caafbe3638d3a819405e22f022b6bd9b8a863079d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 28 Montagu Street Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946015429193 22.411343370535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang