Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Gem

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Kaylah N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Satisfying. Everything is so clean. We loved our stay! Would recommend. Wanted to gatekeep this for myself lol. No kitchen though, so that's the only downside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Die beste tuiskoms in 'n dorp wat jy vir die eerste keer besoek. Dit is die beste plek in die nostalgiese Clanwilliam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Peaceful, relaxing, warm reception. Peaceful and relaxing atmosphere, just what I needed. Felt safe and Ashley was just a WhatsApp away. I appreciated the fresh smell and cleanliness of the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Stephen M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mei 2024

Ongelukkig was my ondervinding van The Little Gem nie aangenaam nie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Ashley
The Little Gem
Goeie dag Francois, Dankie vir jou eerlikheid. Ek verstaan die omstandighede rondom ons bespreking, aangesien dit betrekking het op die toestand waarin jy my kamer verlaat het en die merke wat jy op my nuwe kabinet gelaat het. Toe ek hierdie saak met jou aangespreek het, het jy vinnig genoem dat dit toevallig was. Ongelukkig moes die kabinet drie dae voor jou inklok oorgedoen word. Ek is spyt oor enige ongerief wat veroorsaak word, maar dit is noodsaaklik om ander mense se eiendom te respekteer. Groete,

Kotie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Weskus gasvryheid. Netjiese, ruim eenheid. Vriendelike ontvangs en deurgans gedurende ons tydjie by hulle. Goeie kommunikasie met die eienaar. "Backup" met beurtkrag was 'n bonus. Kan hul met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
The Little Gem
Duisende dankies Kotie, dit was so lekker om julle by ons te hê.

Jc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies, kan ten sterkste aanbeveel. Uitstekende, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
The Little Gem
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit was vir ons n voorreg om julle te vergesel in ons woning. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Lawrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Pleasant, clean and friendly stay. The hostess went out of her way to make sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourensia W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Positiewe ervaring. The Little Gem was 'n baie goeie keuse, vriendelik verwelkom, kamer baie mooi, ruim en netjies. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
The Little Gem
Lourensia, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

Stefanus B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

It was indeed great. They must just include breakfast as Clanwilliam does not have a variety of shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ashley
The Little Gem
Dankie stephanus, sien jou hopelik binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 26, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11decf677c08f640c6cb67c9a46f2eaaaead9c4505999074a2a3a395a414ade5786c7dffa1a16c70b8248586d485f81fd74a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 26 Hospital Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1975789 18.8967409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang