Little Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 93, Mouille Point, Waterfront, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Gem is 'n ateljeewoonstel op die Seepunt-promenade in Mouille Point. Die woonstel is op die eerste verdieping en kan met 'n hysbak of trappe bereik word.
Die selfsorg-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n ontbythoekie, stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n ontbythoekie en 'n TV. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in die straat is beskikbaar.
Gratis WiFi, 'n TV en 'n battery vir beurtkrag is beskikbaar. Daar is 'n swembad op die perseel. Gratis parkeerplek om die gebou en in die groot parkeerarea langsaan is beskikbaar. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit.
Die V&A Waterfront, Oranjezicht-markie, Seepunt se strande en restaurante is almal stapafstand vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 92
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kusweg 93, Mouille Point, Waterfront, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Gem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 93, Mouille Point, Waterfront, 8005, Wes-Kaap