Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Greece in Paradise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Little Greece in Paradise
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alexia R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia R

'n Paradys op sy eie.

Sal beslis weer Little Greece in Paradise besoek.

Tani A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani A

Die lekkerste ooit!

Ons het so lekker hier gebly! Danelia het so baie moeite gedoen, en alles wat jy aan kon dink, was reeds in die plekkie! Alles was perfek en die ligging is amazing! Het die mooiste foto's van die sonsak geneem! Sal beslis weer kom kuier, maar vir langer die keer!

Sylvain L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvain L

Baie mooi en uitstekende diens.

Ons het baie lekker gekuier en dit was baie rustig en stil en mooi.

Tossie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Beter kry mens nie.

Stukkie hemel op aarde.

Arnou F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnou F

Asemrowend en was beslis in paradise.

Was net in die aande daar, sal vir enige een aanbeveel om daar te bly. Fantastiese ligging en die uitkyk oor die see is asemrowend. Net jammer vir die storm die tweede aand met die water wat in die plek gekom het. Hoop nie daar is baie skade opgedoen nie, maar daar is niks wat moeder natuur se krag kan keer nie. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Bridgette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V

Baie rustig en veilig.

Die verwelkomings treat was 'n definitiewe plus. Met die pragtige uitsig, alles soveel mooier. Die eenheid was luuks met alles wat nodig is. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Adele D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

10 uit 10!

Hoe lekker was dit! Ons het so lekker gebly en die gasvrou was so vriendelik! Werklik uit haar pad gegaan vir ons. Langebaan het ons bederf met mooi weer ook . Perfekte plek vir 'n "couples weekend" . Ons kyk al klaar na ons kalender om weer te boek.

Nicky B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Fantasties.

Hierdie plek verdien absoluut 5 sterre (eintlik meer agv die uitsig). Ongelooflik goed toegerus en smaakvol. Als wat ons nodig gehad het was daar. Die uitsig was onverbeterlik, ons het 'n heerlike glasie wyn geniet laatmiddag met sonsondergang terwyl ons vuurtjie knetter in die braai en ons oor die eindelose see uitstaar. Elke oggend 'n wandeling op die strand gevat, dis paar tree tot op die strand. Danelia was vreeslik behulpsaam en het gereeld seker gemaak als is na wense, en dit vanaf oorsee. Haar ma het ons vreeslik vriendelik verwelkom. Ons het bederf gevoel in hierdie juweel. Little Greece is met een woord fantasties!

Carla W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W

Lieflike skoon kamer met asemrowende uitsig.

Asemrowende ervaring. Pragtige gasvrou en gasheer.

Rohan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan F

So relaxing.

Lovely host. Stunning views. Well equipped.

Benazier L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benazier L

Amazing home away from home.

Amazing! We woke up to see animals in the reserve next to us. The views of the beach were insane, and the sunset was beautiful! The place itself was cute and catered to all our needs. Everything was clean and homey. The host answered all our questions and even suggested a really cute beach we had no idea about. Everything was 5 stars!

Jenny J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Amazing! Beautiful! Stunning views! Friendly host! Truly Little Greece in Paradise.

We had a wonderful time. The accommodation is exquisite with amazing views. It is spotlessly clean with everything one may need. The host was amazing and very helpful.

Werner J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J

Ons kuier baie geniet en was baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker gekuier en was baie vriendelik ontvang. Little Greece het alles wat jy benodig en ekstra. Eienaars het ons baie gou gehelp sonder om te huiwer toe ons kar 'n pap baterie gehad het. Sal Little Greece aanbeveel vir enige een.

Niel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Heerlike 3 dae saam met my vrou in die mooie Langebaan met ongelooflike weer.

Ongelooflike 3 dae in Paradise.

Beverley V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V

My klein paradise wanneer ek wil wegkom uit die stad.

Little Greece het my verwagtinge oortref, alles was perfek, soveel klein goedjies wat ek nie verwag het nie. Danelia het ons hartlik ontvang, baie warm en vriendelike gasvrou. Ek en my dogter sal beslis weer die plekkie besoek.

Stefan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Sien hierbo gemeld.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang deur die gasheer. Die eenheid is skoon en netjies, en alhoewel dit nie op die strand is nie, het dit steeds 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly en kan Little Greece in Paradise beslis aanbeveel.

Tiffany V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany V

Everything was perfect and so peaceful.

We enjoyed our stay from the moment we arrived. We went on our honeymoon, and what a romantic setup we got!

Little Greece in Paradise se terugvoer

You are such a lovely couple. I'm glad you enjoyed it! Hope you have a wonderful life together.

Little Greece in Paradise
Antoinette O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Comfortable and clean.

When my husband and I arrived, we were welcomed by a very kind owner willing to help with our luggage. The accommodation was comfortable, very clean and smart with so many added extras to enjoy. I did find that the number of stairs to the top level of the house was a bit challenging, but once there the view was amazing!

Linette P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette P

Dit was "stunning"!

Ons het baie lekker daar gebly. Ons het veilig gevoel, met oop deure geslaap en die plek is baie helder! Boonop naby die strand, met uitsig op die see!

Elsa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C

Lovely and highly recommended.

We had a lovely stay, the view is just breathtaking! The host thought of everything and more. Panado, eye drops, chocolate as a gift and more.

Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Rustige oase.

Pragtige klein plekkie in 'n cul-de-sac en dus heerlik stil. Alles wat jy nodig het in moderne afwerking met die mees asemrowende uitsigte. Heelwat trappe maar die moeite werd! Sal beslis weer daar 'n draai maak as die lewe te gejaagd raak!

Tandile S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandile S

Luxury experience and highly recommend.

We were welcomed with kindness. We had an absolutely amazing time, panoramic views, and the place offered a taste Greece. The unit had everything we needed.

Little Greece in Paradise se terugvoer

Thank you so much. It was an honor to be your hosts

Little Greece in Paradise
Marette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette B

Dit het ons verwagtinge oortref.

Die plekkie beskik oor alles wat jy sal nodig hê en meer.

Little Greece in Paradise se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Weskusgroete:)

Little Greece in Paradise
Nicole S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Paradise!

Such a nice place with kind people.

Elzabé C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé C

Pragtige plek️. Pragtige uitsig. Vriendelike gashere. Onberispelik skoon.

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Let wel, nie vir mense wat nie kan trappe klim of hoogtevrees het nie. Dis nogal 'n workout om daar bo te kom, maar regtig die moeite werd! Kombuis kort asb. 'n skinkbord, broodmes, oondvaste bak, bakplaat en goeie snyplank. Die heerlike koffie, beskuit en sjokolade is bonus!

Little Greece in Paradise se terugvoer

Hi...baie dankie vir jou terugvoer...dit word so waardeer...sal die week die goedjies wat jy noem koop en in die woonstel sit.
Lekker week verder!

Little Greece in Paradise
Marianne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Spending a few days in Paradise Beach and the West Coast.

My husband and I booked 5 days at this establishment. The penthouse flat has an exceptional view and a true feel of Greece.

Mariska N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N

Absoluut wonderlik!

Ons sal beslis weer hier kom kuier! Die plekkie is perfek! So netjies en meer as wat mens nodig het! Bed is hemels! En die mense is ongelooflik oulik en gasvry. Baie dankie julle, ons sien julle beslis weer.

Little Greece in Paradise se terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier. So bly julle het dit geniet.

Little Greece in Paradise
Muller N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller N

We had an amazing weekend. The place and location is perfect.

We lacked nothing. Love the attention to detail. We received everything from Douwe Egbert coffee to earbuds. Amazing views. Absolute stunning place. Thank you, Oom and Tannie, for your hospitality and the lovely pancakes.

Kelly D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D

Absolutely wonderful!

The accommodation has everything you need. It was ideally located and had remarkable views. The bed was incredibly comfortable. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely come back soon. Thank you.

Gail V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Awesome.

Our stay at Little Greece in Paradise was more than I expected. I loved the spoils (chocolates, etc.). Load shedding? No problem! We were warmly welcomed by the owners. They are not intrusive, and the host was on standby 24/7, which was a plus. I will definitely recommend this place. We had a lovely time and will be back in the near future.

Jurie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie D

So rustig met awesome uitsig.

Om op daai stoep te sit en te ontspan, was die beste. Als wat mens nodig het, netjies, skoon, vriendelik en veilig. Sal beslis Little Greece in Paradise aanbeveel.

Little Greece in Paradise se terugvoer

Ons is bly julle kon ontspan en rustig wees. Mens het af en toe nodig om jou batterye te herlaai.

Little Greece in Paradise
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba84e9e7fd5a54f20ffddef74f489598b45e3f8399bd2d1ebb65b5a52613efe4cba919ab399c12e79078a05c8a76fb198d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 6 Elara Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.039199639285 18.040140217197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang