Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Greece in Paradise

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alexia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Paradys op sy eie. Sal beslis weer Little Greece in Paradise besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tani A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die lekkerste ooit! Ons het so lekker hier gebly! Danelia het so baie moeite gedoen, en alles wat jy aan kon dink, was reeds in die plekkie! Alles was perfek en die ligging is amazing! Het die mooiste foto's van die sonsak geneem! Sal beslis weer kom kuier, maar vir langer die keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvain L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi en uitstekende diens. Ons het baie lekker gekuier en dit was baie rustig en stil en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tossie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beter kry mens nie. Stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnou F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Asemrowend en was beslis in paradise. Was net in die aande daar, sal vir enige een aanbeveel om daar te bly. Fantastiese ligging en die uitkyk oor die see is asemrowend. Net jammer vir die storm die tweede aand met die water wat in die plek gekom het. Hoop nie daar is baie skade opgedoen nie, maar daar is niks wat moeder natuur se krag kan keer nie. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustig en veilig. Die verwelkomings treat was 'n definitiewe plus. Met die pragtige uitsig, alles soveel mooier. Die eenheid was luuks met alles wat nodig is. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

10 uit 10! Hoe lekker was dit! Ons het so lekker gebly en die gasvrou was so vriendelik! Werklik uit haar pad gegaan vir ons. Langebaan het ons bederf met mooi weer ook . Perfekte plek vir 'n "couples weekend" . Ons kyk al klaar na ons kalender om weer te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Hierdie plek verdien absoluut 5 sterre (eintlik meer agv die uitsig). Ongelooflik goed toegerus en smaakvol. Als wat ons nodig gehad het was daar. Die uitsig was onverbeterlik, ons het 'n heerlike glasie wyn geniet laatmiddag met sonsondergang terwyl ons vuurtjie knetter in die braai en ons oor die eindelose see uitstaar. Elke oggend 'n wandeling op die strand gevat, dis paar tree tot op die strand. Danelia was vreeslik behulpsaam en het gereeld seker gemaak als is na wense, en dit vanaf oorsee. Haar ma het ons vreeslik vriendelik verwelkom. Ons het bederf gevoel in hierdie juweel. Little Greece is met een woord fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflike skoon kamer met asemrowende uitsig. Asemrowende ervaring. Pragtige gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

So relaxing. Lovely host. Stunning views. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba84e9e7fd5a54f20ffddef74f489598b45e3f8399bd2d1ebb65b5a52613efe4cba919ab399c12e79078a05c8a76fb198d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 6 Elara Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.039199639285 18.040140217197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang