Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Greece in Paradise

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Little Greece in Paradise is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paradise Beach aan die Weskus. Die mooi woonstel is op die Langebaan-strandmeer se baai wat na noord front. Die woonstel is op die vierde verdieping en daar is dus baie trappe.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n groot badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die leefarea en slaapkamer lei na 'n groot balkon met 'n mooi see-uitsig.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Die woonstel is net 350 m van die privaat strand af en is net langs Club Mykonos Casino and Resort.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Little Greece in Paradise
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Greece in Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba84e9e7fd5a54f20ffddef74f489598b45e3f8399bd2d1ebb65b5a52613efe4cba919ab399c12e79078a05c8a76fb198d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 6 Elara Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.039199639285 18.040140217197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang