- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Greece in Paradise is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paradise Beach aan die Weskus. Die mooi woonstel is op die Langebaan-strandmeer se baai wat na noord front.
Die woonstel is op die vierde verdieping en het 1 slaapkamer met 'n groot badkamer. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die leefarea en slaapkamer lei na 'n groot balkon met 'n mooi see-uitsig. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Die woonstel is net 350 m van die privaat strand af en is net langs Club Mykonos Casino and Resort.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Greece in Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap