Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Hadeda

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Little Hadeda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lucinda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Beautiful calm and warm.

Little Hadeda was a beautiful stay.

Sian L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian L

Baie geniet. Sal beslis aanbeveel.

Baie lekker. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie WiFi.

Jonathan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V

Clean and comfortable.

The unit was spotless and very comfortable, perfect for 2 adults and a small child. Internet needs a little help, but the host is aware and has a fix on the way.

Little Hadeda se terugvoer

Thank you Jonathan

Little Hadeda
Elaine N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Uitstekend, gerieflik en ruim.

Huis weg van huis, dadelik tuis gevoel. Het met 2 katte gereis en was veilig vir ons almal. Plekkie is ideaal. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ek sal beslis weer besoek. Sal Little Hadeda definitief aanbeveel.

Little Hadeda se terugvoer

Baie dankie Elaine.

Little Hadeda
Elsabe K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Baie netjiese en gerieflike plek. Eienaar baie behulpsaam en baie vriendelik.

Little Hadeda se terugvoer

Baie dankie, Elsabe

Little Hadeda
Ina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C

Veilig, vars, en waarde vir geld.

Little Hadeda is vir seker aan te beveel. Die eenheid is nie ruim nie, maar baie gerieflik ingerig. Alles is skoon en vars met aankoms. Ons was 3 volwassenes wat daar gebly het, en het met gemak gebly. Die leef area kan klein voel met 3 mense, aangesien die derde persoon in die leef area slaap, maar die kamer is lekker groot. Die eenheid is in 'n veilige omgewing, en alhoewel ons kar nie agter 'n hek gestaan het nie, was dit steeds veilig, met 'n parkering spesiaal toegewys aan ons. Die eienaar het ons persoonlik ontvang, en was binne bereik met WhatsApp die hele tyd, alhoewel ons nie enige probleme gehad het nie.

Little Hadeda se terugvoer

Baie dankie Ina, sien graag weer.

Little Hadeda
Pine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pine S

Ons het dit by Little Hadeda geniet.

Heerlik gebly met aangename gashere, wat baie behulpsaam is.

Little Hadeda se terugvoer

Dankie Pine, kom kuier graag weer!

Little Hadeda
Kionee B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kionee B

Perfect getaway.

It was the perfect getaway. Clean, quiet and close to town.

Little Hadeda se terugvoer

Thank you Kionee.

Little Hadeda
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadedastraat 39, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a6e320d11c5383164aa42603b289aa2d9439acb2a885a348eea31e59ac7ff25097177f49c450aea7ab362dd867f8dd0326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 39 Hadeda Street Klein Nederburg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8291962 18.6699245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang