Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Hadeda

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lucinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful calm and warm. Little Hadeda was a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sian L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie geniet. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clean and comfortable. The unit was spotless and very comfortable, perfect for 2 adults and a small child. Internet needs a little help, but the host is aware and has a fix on the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Thank you Jonathan

Elaine N
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend, gerieflik en ruim. Huis weg van huis, dadelik tuis gevoel. Het met 2 katte gereis en was veilig vir ons almal. Plekkie is ideaal. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ek sal beslis weer besoek. Sal Little Hadeda definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Baie dankie Elaine.

Elsabe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Baie netjiese en gerieflike plek. Eienaar baie behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Baie dankie, Elsabe

Ina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig, vars, en waarde vir geld. Little Hadeda is vir seker aan te beveel. Die eenheid is nie ruim nie, maar baie gerieflik ingerig. Alles is skoon en vars met aankoms. Ons was 3 volwassenes wat daar gebly het, en het met gemak gebly. Die leef area kan klein voel met 3 mense, aangesien die derde persoon in die leef area slaap, maar die kamer is lekker groot. Die eenheid is in 'n veilige omgewing, en alhoewel ons kar nie agter 'n hek gestaan het nie, was dit steeds veilig, met 'n parkering spesiaal toegewys aan ons. Die eienaar het ons persoonlik ontvang, en was binne bereik met WhatsApp die hele tyd, alhoewel ons nie enige probleme gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Baie dankie Ina, sien graag weer.

Pine S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ons het dit by Little Hadeda geniet. Heerlik gebly met aangename gashere, wat baie behulpsaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Dankie Pine, kom kuier graag weer!

Kionee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Perfect getaway. It was the perfect getaway. Clean, quiet and close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Roanne
Little Hadeda
Thank you Kionee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadedastraat 39, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a6e320d11c5383164aa42603b289aa2d9439acb2a885a348eea31e59ac7ff25097177f49c450aea7ab362dd867f8dd0326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 39 Hadeda Street Klein Nederburg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8291962 18.6699245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang