Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, sal definitief aanbeveel. Sal dit definitief aanbeveel en sal self weer daar bly. Hulle gaan die ekstra myl om te sorg vir yswater en melk. Dus lekker privaat en heerlik koel in die eenheid. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What a great venue - we had everything we could want during our stay! The venue was super clean and tidy. Our host phoned earlier to confirm our expected arrival time and gave us a warm reception. We will be back for another stay shortly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie goeie diens, baie netjiese mooi plekkie! Loretta is 'n verskriklike goeie gasheer. Die plekkie is baie netjies, smaaklik en mooi ingerig. Ons het lekker oorgeslaap en sal enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles is in orde en netjies. Perfek vir een nag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Mooi dag verder.

Ansie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Super netjies, rustig en veilig. Rustige oornag opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Huislik en in 'n stil omgewing. Loretta het ons dadelik baie welkom laat voel. Ons het lekker by Little Haven gekuier en 'n welverdiende nagrus, op 'n bed met 'n goeie matras, gehad. Die enigste item wat ons gemis het, was 'n toaster om broodjies vir ontbyt te toast. Sal sonder twyfel weer hierdie akkommodasie gebruik indien ons in daardie deel van die wêreld kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Dankie vir die resensies. Waardeer dit. Bly ek het julle ontmoet en 'n mooi dag verder.

Andrea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect place to overnight. Perfect place to overnight. It was exceptionally clean, neat and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Thank you so much for taking the time to review us. Much appreciated.

Natalie Q
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We had a comfortable stay and Loretta was very helpful. Lovely, clean and comfortable unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was absoluut uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

10 uit 10. Netjies, veilig. Alles wat ons nodig gehad het, koffie, tee, melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Dankie vir die terugvoer. Waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 134 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang