Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Little Haven bied gerieflike verblyf in 'n knus gastekamer in die dorpie, Gariepdam. Dié gastekamer is op 'n privaat perseel waar die eienaars ook woon, maar is apart van die hoofhuis.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastekamer het ook lugversorging en daar is 'n waaier in die slaapkamer, en 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in die sitarea.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gerhard K
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Was absoluut uit die boeke.
Sep 2024
Lourika H
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Netjies, veilig. Alles wat ons nodig gehad het, koffie, tee, melk en beskuit.
Aug 2024
Gawie G
Saam met lewensmaat
5.0
Die netheid en fyn detail het 'n aangename verblyf vir seker verseker. Ons het baie lekker gebly!
Jun 2024
Maryna S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, baie skoon en netjiese plek. Vriendelike, warm ontvangs. Baie lekker gebly! Geriewe was op 'n hoë standaard. Die stort in die badkamer was n...
Sien meer
Jun 2024
Owen K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, alles was 200% van wat ek verwag het, sal weer daar kom bly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Little Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 120 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang