Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Karoo

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dexter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice and calming. Stay was lovely. Hosts are easily reachable. The house is cosy and inviting. The large backyard was perfect for our little baba to play outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig tussen die berge. Little Karoo is 'n plaashuis met 2 groot slaapkamers wat elk hulle eie badkamer het. Daar is 'n groot sitkamer met 'n kaggel. 'n Lekker stewige eetkamertafel met stoele om mens se etes by te geniet. Baie ruim kombuis met amper alles wat mens aan kan dink. Ons het lekker gebraai op die stoep, daar is ook 'n vuurput wat mens 'n lekker vuurtjie op kan maak. Daar is onderdak parkering vir 2 voertuie. Die grondpad tot by die huis was in 'n goeie toestand en maklik rybaar met 'n sedan. Was lekker rustig daar en die uitsig oor die berg was baie mooi. Sal definitief weer van Little Karoo verblyf gebruik maak as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vir seker sal ons weer hier oorbly as ons hierlangs verby ry. Die plek is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfontein Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cd518c06652b80da54841186389e4daba920a6ac7873f9351245b39f3b142adc8c4f3e930457e57e3acd1f62d4af3bdd6f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Buffelsfontein Farm Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.660337864879 25.442862597249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang