Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lammas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Little Lammas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolé P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolé P

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike wegbreekplek, die berge waarop die huis uitkyk is ongelooflik. Die huis was skoon en netjies. Die kaggel was so lekker in die aande aangesien dit koud was. Perfekte plek om weg te breek van realiteit.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons waardeer dit so baie! Hoop om julle gou weer te sien

Little Lammas
Paula D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Onbeskryflik mooi, skoon, gerieflik.

Wat 'n asemrowende plek. Die grondpad is bietjie van 'n gemors want die stof kom net mooi orals in jou motor. Die blyplek is asemrowend mooi, die kaggel is wonderlik, die huis is modern, regtig baie baie mooi. Daar is absoluut niks, maar niks wat mens kan oor kla nie. Ek sal oor en oor daar gaan bly.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Paula ons waardeer dit opreg! Jammer oor die grondpad

Little Lammas
Wileen A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wileen A

Puik!

Ons het vreeslik lekker gebly. Ek kan niks uitsonder nie! Ons sal vir seker weer Little Lammas besoek.

Little Lammas se terugvoer

Hi Wileen! Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit word baie waardeer

Little Lammas
Kobus H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Pragtige plek!

Bitter lekker naweek gehad, dankie!

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, Kobus! Ons waardeer dit opreg

Little Lammas
Retha E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Mooiste plek en uit die dorpsgewoel.

Heerlik gebly! Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie, Retha, vir jou lieflike terugvoer! Ons waardeer dit opreg

Little Lammas
Wiaan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan S

Perfekte rustige atmosfeer, stilte onder die sterre.

Ons verblyf by Little Lammas was uit die boeke en ons beplan om meer gereeld hulle te besoek. Die kaggel was 'n wenner! Baie dankie julle!

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie Wiaan vir jou mooi terugvoer! Ons waardeer dit so baie! Hoop om jou gou weer te sien!

Little Lammas
Elaine E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Rustige en stylvolle akkommodasie met mooiste uitsig.

Lekker rustige langnaweek, eenheid stylvol gemeubileer met alles wat mens nodig het. Kaggel was 'n wenner en het elke oggend dit skoongemaak en weer vir hout gepak. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Little Lammas se terugvoer

Elaine, sjoe, baie dankie vir jou mooi terugvoer! So bly julle het die naweek geniet! Hoop om julle gou weer te sien!

Little Lammas
Gert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Absoluut onvergeetlik.

Baie mooi, skoon en netjies. Die uitsig oor die berge was asemrowend. Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Gert! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien

Little Lammas
Ilse J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

The best in Clarens.

Little Lammas is a beautiful, modern, and well-equipped. We have been to Clarens many times, and it is the best guesthouse we have ever stayed in. We will definitely stay here again.

Little Lammas se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Ilse Jacobs! We really appreciate it and hope to see you again soon.

Little Lammas
Corne T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne T

Sal beslis dit weer doen en kies.

Little Lammas is absoluut 'n moet. Alles was lekker en gemaklik van begin tot einde. Kommunikasie van die eienaar was perfek. Oscar en die dame, ek dink Agnes is haar naam, is regtig waardevol en het ons so mooi gehelp om alles skoon en netjies te hou.

Little Lammas se terugvoer

Hi Corne! Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Dit maak mens se hart vol! Waardeer dit opreg!

Little Lammas
Danelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V

Perfection.

This has to be one of the most beautiful places we've stayed at in a while. From location, to the incredibly tasteful decor, cleanliness, everything was just perfect. The photos honestly don't do the place justice, it is even better in real life. If you are looking for a peaceful getaway near Clarens, I would definitely recommend this accommodation! We cannot wait to stay over again!

Little Lammas se terugvoer

Wow! Thank you so much for your lovely review, Danelle! This is so good to hear, and we hope to welcome you back again soon! Really appreciate your beautiful review.

Little Lammas
J R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J R

Asemrowende uitsig en wonderlike rustigheid.

Mooiste sonsondergang wat ek ooit beleef het. Ideaal vir 'n intieme tyd saam met jou geliefde.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Bly julle het dit geniet

Little Lammas
Marinelle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinelle F

Dit was 'n bederf om by Little Llamas te bly.

Wonderlike verblyf, rustig en baie goed toegerus. Sal definitief weer hier gaan bly met ons volgende besoek aan Clarens.

Marius B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie lekker.

Die huis is baie mooi en netjies. As jy net wil af skakel van die stad en alleen in die natuur wees is dit die plek om heen te gaan.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer!

Little Lammas
Jj S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S

Uitstekend.

Baie baie lekker, beplan klaar ons volgende trip Little Lammas toe!

Dawid M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Rus vir jou siel.

Pragtige plekkie met 'n pragtige uitsig.

Jenni S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni S

Relaxing and very comfortable.

Awesome space created by the fold-open doors, great design and well-equipped. We enjoyed the serene feel, and the quality finishes and furnishings.

Cheryl S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

So beautiful.

Loved our stay. One of the best we've stayed at in Clarens.

Little Lammas se terugvoer

Thank you for your lovely review, Cheryl. Much appreciated.

Little Lammas
Frans D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Dit was hemel op aarde.

Moenie vir een oomblik wik of weeg of jy moet gaan nie. Dit is vir seker een van die mooiste plekke in die wêreld. Ons gaan in die winter weer terug. Baie dankie aan Little Lammas. Dit was 'n voorreg.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Frans. Bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.

Little Lammas
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

The property met all our expectations. We hope to return on our next visit.

The house is newly renovated and well-appointed. However, there seemed to be a lack of communication between the letting agent and the owners as two contractors arrived on different days to do some installations during our stay.

Little Lammas se terugvoer

Thank you for your lovely review, Michael! My apologies for the inconvenience with the contractors. I will bring it to the attention of the owner - I was not aware of them still doing work.

Little Lammas
William B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Comfortable stay with excellent views of the Clarens area.

See stars.

Naomi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Dit was perfek!

Netjiese, skoon huisie met 'n pragtige uitsig, naby aan Clarens. Oscar se diens was puik, ons kombuis is ook elke oggend skoongemaak. Sagte linne en handdoeke vir lekke slaap en stort, die elektriese kombers is 'n bederf.

Antoon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoon B

Ongelooflike mooi natuurskoon. Pragtige, netjiese huisie, goed toegerus met alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Sal graag 'n beskutte braai-area wil hê. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.

Mooiste uitsig oor die Malutiberge. Daar is 'n rustige atmosfeer. Die kenmerkende vuurpot het die huisie behoorlik warm gemaak. Sal beslis Little Lammas aanbeveel en selfs weer daar gaan bly.

Erika W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika W

Rus vir die siel!

Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig oor die berge en die dorpie, en so lekker om in stilte en vrede te kan uitrus weg van die besige warboel van mense in die dorp. Naby genoeg as jy wil gaan uiteet of die winkels gaan verken. Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Dankie julle! Ons sien julle definitief weer!

Shanel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanel M

Beautiful location with a stunning view.

Delightful cottage set among the mountains a few kms from Clarens. Our little doggies loved the fenced in garden. Beautiful views. Will visit again.

Elma D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Heerlik!

Beddegoed en handdoeke so lekke geruik. Bed slaap heerlik. Ons 4-voetkind het die groot erf so geniet. Baie lekke huis. Ek sal net daarvan hou as julle meer ligte buite het, verskriklik donker. Mens kan ook nie tot laat buite sit a.g.v geen beligting. Beveel definitief die plek aan. Die mooiste uitsig.

Danie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Views. Views. Views.

Alles net natuur, rustig, mooi, rustig - en naby aan Clarens.

Chantel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Langnaweek met hondjies.

Hondjies kon lekker hardloop terwyl ons rus. Mooiste uitkyk oor die dorp en berge, gesellige kaggel. Ons het elke dag af dam toe gestap, daar bly twee kuifkopvisvangertjies, baie oulik. Sal graag weer daar kuier.

Morne C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Baie lekker verblyf.

Goeie ligging, baie mooi uitsig oor Clarens en die berg. Rustige atmosfeer met uitstekende verblyf. Kaggel-atmosfeer met rooiwyn.

Darryl D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl D

Probably the best balanced guesthouse to put a smile on human faces and a wag in the tails of 4-legged companions.

I have stayed all over SA with my dogs and I think this is probably the most perfect accommodation for dogs. The house itself is perfect if you don't have dogs. But I will be making Little Lammas my compulsory stopover between the Cape and KZN. The dogs loved it so much I had to force them into the car. And that is the greatest compliment I can pay this absolutely beautiful guesthouse.

Little Lammas se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Darryl ! Hope to host you again soon.

Little Lammas
Henk L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Netjies, pragtige uitsig.

Plek baie netjies en sentraal geleë. Pragtige uitsig oor dorp en berge maar tog stil op die plaas. Huis baie goed ingerig.

Carole H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carole H

Fabulous views. Lovely accommodation.

A short drive from Clarens, peace and quiet, lovely scenery and accommodation excellent, particularly the bed and crisp white linen.

Marlize P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P

Baie lekker ontspan en die stilte geniet!

Alles was perfek! Die Weber-braai is vroeg die volgende oggend skoongemaak - baie dankie aan Oscar! Hy was baie behulpsaam.

L N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
L N

Heerlik!

Sal definitief weer by Little Lammas bespreek!

Wimpie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie N

5 star.

Thanks to our host Oscar for welcoming us, we enjoyed every moment, the view, cleanliness and tranquillity was outstanding. We recommend Little Lammas accommodation.

Rob P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob P

Wonderful views and peaceful stay.

Peaceful and relaxing.

Zazél S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zazél S

Perfect weekend getaway!

We wanted a quiet, serene, and peaceful weekend and that is exactly what we got! Spectacular views, comfortable accommodation, and wonderful customer service. We will be back!

Tjaart V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Was baie lekker en rustig en al die geriewe het goed gewerk.

Hulle kan gerus koffie, suiker en melk aanbied.

Sunette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette S

Plek baie skoon en netjies. Rusting en baie mooi uitsig.

Dis die regte plek om te gaan rus.

Elri N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri N

Ongelooflike uitsig en stilte maar naby genoeg aan alles.

Baie rustig en die uitsig baie mooi. Ons twee dogters (18) het die stap en buitelug baie geniet. Baie foto's geneem.

Jansie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie S

Mooi skoon woonstel. Rustige, pragtige omgewing. Sal beslis weer daar oornag.

Waarde vir geld. Pragtige plek.

Neels R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

Rus, rustigheid, en 'n wonderlike uitsig!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Little Lammas en sal hulle enige tyd aanbeveel. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur Oscar, wie ons ook 'n vinnige toer gegee het deur die ruim, netjiese, en skoon chalet. Die uitsig op die berge is asemrowend en die rustigheid van die area bied die perfekte oplossing vir mense wat 'n breek wil neem van hulle besige lewens.

Hannes S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met al die nodige geriewe. Die huis se ligging leen hom tot 'n asemrowende uitsig oor Clarens en omgewing. Ons het die stilte en privaatheid ook baie geniet. Ek is baie vriendelik ontvang deur Agnis met my aankoms Vrydag middag. Nogmaals baie dankie vir die gasvryheid en alle voorspoed vorentoe!

Karin V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Smaakvolle wooneenheid wat konsentreer op klein detail.

Goed toegeruste oorslaap fasiliteit. Was bederf met warm komberse en 'n kaggel met hout en blitz, asook ys wat reeds in die vrieskas was. Kan Little Lammas beslis aanbeveel.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer!
Groete

Little Lammas
Melanie H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Pragtige omgewing.

Het al op baie plekke geslaap in die prysklas rondom Clarens en Little Lammas is by verre die beste. Vir 'n liefhebber van die omgewing en iemand wat nie van oordadigheid hou nie, maar mooi en gerieflik wil bly is hierdie jou keuse.

Sunnet U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet U

Ideaal.

Presies wat ons nodig gehad het. Stil, privaat, mooi uitsig en lekker rustig.

Louise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Heerlike ontspanning in pragtige omgewing.

Goeie waarde vir geld. Goed.

Little Lammas se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Groete

Little Lammas
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.541637 28.472039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang