Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lammas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lorraine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pastoral setting, maximum comfort. We had an absolutely fantastic time staying at Little Lammas in Clarens. The views are stunning and the unit is very well kept - super clean and well fitted out. If you want comfort in a rural setting, then this is the rental for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolé P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Dit was 'n wonderlike wegbreekplek, die berge waarop die huis uitkyk is ongelooflik. Die huis was skoon en netjies. Die kaggel was so lekker in die aande aangesien dit koud was. Perfekte plek om weg te breek van realiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons waardeer dit so baie! Hoop om julle gou weer te sien

Paula D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onbeskryflik mooi, skoon, gerieflik. Wat 'n asemrowende plek. Die grondpad is bietjie van 'n gemors want die stof kom net mooi orals in jou motor. Die blyplek is asemrowend mooi, die kaggel is wonderlik, die huis is modern, regtig baie baie mooi. Daar is absoluut niks, maar niks wat mens kan oor kla nie. Ek sal oor en oor daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Paula ons waardeer dit opreg! Jammer oor die grondpad

Wileen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik! Ons het vreeslik lekker gebly. Ek kan niks uitsonder nie! Ons sal vir seker weer Little Lammas besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Hi Wileen! Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit word baie waardeer

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plek! Bitter lekker naweek gehad, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, Kobus! Ons waardeer dit opreg

Retha E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Mooiste plek en uit die dorpsgewoel. Heerlik gebly! Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie, Retha, vir jou lieflike terugvoer! Ons waardeer dit opreg

Wiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte rustige atmosfeer, stilte onder die sterre. Ons verblyf by Little Lammas was uit die boeke en ons beplan om meer gereeld hulle te besoek. Die kaggel was 'n wenner! Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie Wiaan vir jou mooi terugvoer! Ons waardeer dit so baie! Hoop om jou gou weer te sien!

Elaine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustige en stylvolle akkommodasie met mooiste uitsig. Lekker rustige langnaweek, eenheid stylvol gemeubileer met alles wat mens nodig het. Kaggel was 'n wenner en het elke oggend dit skoongemaak en weer vir hout gepak. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Elaine, sjoe, baie dankie vir jou mooi terugvoer! So bly julle het die naweek geniet! Hoop om julle gou weer te sien!

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut onvergeetlik. Baie mooi, skoon en netjies. Die uitsig oor die berge was asemrowend. Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Gert! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien

Ilse J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

The best in Clarens. Little Lammas is a beautiful, modern, and well-equipped. We have been to Clarens many times, and it is the best guesthouse we have ever stayed in. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Thank you so much for your lovely review, Ilse Jacobs! We really appreciate it and hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 280

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.541637 28.472039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang