Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Miracles

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Little Miracles
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nolene L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Puik verblyf in rustige omgewing.

Ons sal vir seker weer Little Miracles besoek.

Pieta D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta D

Pragtige plek, netjies en vriendelik!

Pragtige plek. Waarde vir geld! Eienaars is vriendelik en laat mens tuisvoel.

Jolize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize J

Was vreeslik lekker gewees.

Ek het vreeslik lekker gebly! Eienaar was gasvry en baie vriendelik. Sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charles C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Rustig en netjies.

Lekker, rustige oornagplek. Als wat nodig is met genoeg spasie. Groot tuin met swembad en braai-area.

Karin M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Baie lekker gebly.

Eerstens is die mense baie aangename mense. Dit is 'n baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly. Ek sal definitief die plek vir ander mense aanbeveel.

Little Miracles se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Karin. Sien julle weer.

Little Miracles
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en behulpsaam.

100% gewerk vir my familie. Dankie.

Little Miracles se terugvoer

Baie dankie, Johan. Hoop om julle gou weer te sien.

Little Miracles
Megan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan B

'n Lekker wegbreek om net rustig te ontspan.

Sal dit verseker vir enige iemand aanbeveel, veral as jy wil wegkom, maar nie die tyd om te ver van stad af te reis nie. 'n Moet probeer!

Little Miracles se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Megan.

Little Miracles
Sanél S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanél S

Baie lekker, rustig en terselfdetyd binne en buite die stad.

Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die akkommodasie is minder as 1 km van alles wat jy nodig het en baie meer, maar tog in 'n stil en rustige area. Dit was nuut, skoon en netjies, die geriewe baie goed en beslis die moeite werd. Dankie Theo en Michelle, ons sal julle beslis onthou en ook aanbeveel.

Little Miracles se terugvoer

Dankie Sanél. Groot plesier gewees. Sien weer.

Little Miracles
Lourens R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens R

Great.

Baie netjies, vriendelik, gasvry en baie stil omgewing.

Pieter N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter N

Aaklig!

Ons het na aanleiding van die advertensie die bespreking gemaak. Na ‘n hele dag se ry het jy nie nog lus om te baklei oor wat in die eenheid is en nie is nie. Ja, ons moes dalk daar en dan gesê het dat ons nie gelukkig is nie. Maar wat sou jy dan daaraan kon doen? Ons laat uittrek het, en alles eers reg gemaak het soos dit geadverteer word en ons weer laat terugtrek het. Jammer, maar ek kan nie sien hoe dit moontlik sou wees nie. Ek kan nie sien hoe jy die bedrag per nag/per persoon kan vra, vir dit wat jy in werklikheid ontvang nie. Die eenheid is beslis nie selfsorg of luuks nie. Die bietjie wat daar is in die “kombuis” kan jy nie adverteer as selfsorg nie. Soos Pieter genoem het, daar is nie eers ‘n ordentlike tafel nie. Ja ‘n tuinstel vir buite. Maar moet ons in die aand wanneer dit bitter koud is by julle, buite sit?

Little Miracles se terugvoer

As per TravelGround, accommodation it is semi self-catering.
Yes, if you had complained we would have refunded you.

Little Miracles
Reinette H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H

Rustige plaas-atmosfeer, kindervriendelik.

Goed toegeruste cottage, skoon, netjies en rustige omgewing. Kindervriendelik. Michelle is baie gasvry, baie dankie! Ons sal beslis weer daar kuier.

Corlia J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia J

Heerlik gebly.

Dankie dat julle ons so tuis laat voel het. Die plekkie is oulik ingerig en daar was hope spasie vir ons 2 kampbedjies. Kyk dalk net na die lugversorging se liggie. Dit skyn helder en versteur mens se slaap.

P.s. O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
P.s. O

Stil en rustig.

Ver van die stad maar naby alles - lekker plaas-atmosfeer. Vriendelike gasheer en gasvrou, goeie oornag-bestemming.

Jaco K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Lieflike skoon, ruim en rustige gastehuis weg van die stad se lawaai.

Baie lekker gastehuis weg van die stad se lawaai. Veral lekker met kinders aangesien daar spasie is, lekker grasperk, swembad en plaasdiere wat hulle kan geniet. Het ook die 2 groot St Bernard honde baie geniet. Dis baie kindervriendelik. Regtig gasvrye eienaars, en 'n plek waar ek weer sal bly en sal aanbeveel.

Loraine W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine W

Made to feel very welcome.

Very welcoming hosts. Nice braai and pool area. On the whole, a very enjoyable stay. Accommodation suited our needs.

Graham V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham V

Very comfortable and relaxing.

Although just for one day, our stay at Little Miracles was comfortable, relaxing and quite enjoyable. The place was clean and the owners, Michelle and Theo, extremely friendly and accommodating. Thank you.

Tessa C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa C

Lekker gebly, geen klagtes.

Lekker privaat en 'n pragtige tuin. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Philip U - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip U

Kindervriendelik!

Dis nie maklik om 'n plekkie te kry wat heeltemal kindervriendelik is vir 'n oornagstop nie, maar hier kon die "kiddies" op hul gemak wees met die oop grasveld, waar hul onder andere saam met pa krieket en sokker kon speel. Baie dankie vir jul vriendelike gasvryheid, ons sal dit vir almal aanbeveel!

Klaas H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas H

Baie lekker en rustig!

Kan doen met 'n wasbak by kombuis. Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

Soekie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie D

Fatasties en baie veilig!

Baie dankie, sal weer dienste gebruik!

Linda S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Skoon, netjies, moderne eenheid geskik vir naweek vir besoekers aan die Rosestad.

Dis so stil en rustig, mens besef nie jy is eintlik so na aan die "dorp" nie; is behoorlik op die plaas so tussen die diere deur. Pragtige kuierplek by die swembad en niks was te veel moeite vir die gasheer en gasvrou nie. Sal beslis weer gaan.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartberglaan 76, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1246bd6df4e1abeb5fee59a4c415f9ab8d88ecaf2e306b6e958d915c05cf71d3d8eb64f91b9d54a7118c0272d7e6f85d958f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 76 Swartberg Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085775870641 26.139423698187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang