Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Miracles

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nolene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Puik verblyf in rustige omgewing. Ons sal vir seker weer Little Miracles besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Pragtige plek, netjies en vriendelik! Pragtige plek. Waarde vir geld! Eienaars is vriendelik en laat mens tuisvoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize J
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Was vreeslik lekker gewees. Ek het vreeslik lekker gebly! Eienaar was gasvry en baie vriendelik. Sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charles C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Rustig en netjies. Lekker, rustige oornagplek. Als wat nodig is met genoeg spasie. Groot tuin met swembad en braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag
5.0
Jan 2019

Baie lekker gebly. Eerstens is die mense baie aangename mense. Dit is 'n baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly. Ek sal definitief die plek vir ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Little Miracles
Dankie vir die mooi woorde, Karin. Sien julle weer.

Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Baie netjies en behulpsaam. 100% gewerk vir my familie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Little Miracles
Baie dankie, Johan. Hoop om julle gou weer te sien.

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

'n Lekker wegbreek om net rustig te ontspan. Sal dit verseker vir enige iemand aanbeveel, veral as jy wil wegkom, maar nie die tyd om te ver van stad af te reis nie. 'n Moet probeer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Little Miracles
Dankie vir die mooi woorde, Megan.

Sanél S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2017

Baie lekker, rustig en terselfdetyd binne en buite die stad. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die akkommodasie is minder as 1 km van alles wat jy nodig het en baie meer, maar tog in 'n stil en rustige area. Dit was nuut, skoon en netjies, die geriewe baie goed en beslis die moeite werd. Dankie Theo en Michelle, ons sal julle beslis onthou en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Little Miracles
Dankie Sanél. Groot plesier gewees. Sien weer.

Lourens R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Great. Baie netjies, vriendelik, gasvry en baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartberglaan 76, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1246bd6df4e1abeb5fee59a4c415f9ab8d88ecaf2e306b6e958d915c05cf71d3d8eb64f91b9d54a7118c0272d7e6f85d958f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 76 Swartberg Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085775870641 26.139423698187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang