Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Oaks accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Denise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and secure. Thanks, everything was perfect. We'll definitely be back. Hopefully, we can get the Acorn Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Thank you for your review. We look forward to your next booking!

Ian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

No problems - very good spot. Very pleasant and we had all that we needed. Nice and quiet area and we had a little braai, which was good. WiFi appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Thank you so much for taking the time to leave a review and for your kind feedback. Elaine

Karel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Verskriklik lekker, gaan Desember weer gaan. Baie vriendelike mense, lekker groot plekkie en alles was 100%. Lekkerste blyplek in Hopefield.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Beste verblyf oortref. Hartlike ontvangs, opvolg en inligting betyds gekry. Veilige, rustige omgewing. Lekker stil, so amper in die natuur. Eenheid is baie goed en smaakvol uitgelê. En die beskikbaarheid van Netflix was 'n bonus. Dankie, Elaine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was naby Fynbos Skou. Al's wat jy nodig het. En ook warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Baie dankie...

Catherine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. Very good. I like it there. I would recommend anyone to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Thank you so much for the review. I appreciate you taking the time to do so.

Nicoline E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Dit was elke sent werd. Ons het dit geniet en die gasvrou het ons laat voel tuis en op ons gemak. Die warmkombers was lekker vir die koue gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Dit was fantasties en 'n onontdekte juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Baie, baie dankie... It was so good to get to know you guys and I'm looking forward to your many future visits to our little town.

Heloise C
1 nag
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en gerieflike verblyf. Baie gerieflike en skoon verblyf! Alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie privaat. Stortdruk was wonderlik. Braai geriewe het tot 'n rooster. Die verblyf was regtig wonderlik. Die eienaar was daar met die incheck. Ook seker gemaak ons kry die gastehuis omdat ons na twee die middag nog nie daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Three Oaks accommodation
Thank you so much for your review, Henk Louwrens. It was great getting a chance to chat and finding out a little about you. Your friendly and kind nature made it a pleasure to host you. I hope we get to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 64, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8594075112719377e92ab457f64989fa6542bb1ccfc9a1c747864b8dd53c27741bb1d02b5e3584a95fd6a63296c6897e5ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 64 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057302376578 18.344313430411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang