Little Oak Garden Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Ander kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, WiFi, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Hierdie eenheid het 'n TV, privaat ingang en 'n omsetter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste soos bespreek word in die eenheid toegelaat.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan in die sitarea voor die TV met Showmax en Netflix ontspan. WiFi is ook beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n omsetter. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste soos bespreek word in die eenheid toegelaat.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer eht 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, WiFi, TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Hierdie eenheid het 'n omsetter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste soos bespreek word in die eenheid toegelaat.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die tweede verdieping en daar is houttrappies wat hierheen lei. Daar is 2 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplankombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Daar is ook 'n TV-kamer met WiFi, Netflix en Showmax. Twee veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste soos bespreek word in die eenheid toegelaat.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Little Oak Garden Cottage nr 5 is 'n ruim drieslaapkamer-selfsorgeenheid vir 8 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank en die ander met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die gedeelde badkamer het 'n toilet, bad en stort. Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, stoof-oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n omsetterstelsel, lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met Showmax en Netflix in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste soos bespreek word in die eenheid toegelaat.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang