Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Samantha D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Gerieflik en gemaklik. Die bly was so vinnig gewees, maar baie gerieflik en gemaklik. Vreeslik mooi met baie spasie en 'n baie, baie vriendelike, oulike kat wat ek heeldag aandag kan gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant. Very pleasant. I have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Home away from home. Always an amazing place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cuan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My stay was great. My stay at Little Oak Garden was very nice. We felt safe, the place was great, and I would recommend it for anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, sal definitief weer gebruik maak hiervan. Die netheid van die eenheid was ongelooflik. Dit is ook 'n perfekte ligging vir 'n reisiger om plekke in die omgewing te besoek. Veiligheid van ons voertuig is baie belangrik en die plek het 100% daaraan voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Eerste keuse in Paarl. Skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nog elke keer lekker gebly! Vriendelik, netjies, alles wat jy nodig het en baie. Nog elke keer lekker gebly! Vriendelik, netjies, alles wat jy nodig het en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourette D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Peaceful. We loved our stay, wish it could have been longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serahlee R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Value for money. Baie rustig, netjies net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wat 'n lieflike plek! Ons het in 2 verskillende eenhede gebly, en altwee was presies soos op die foto's aangedui, pragtig! Ons verblyf daar was uit die boonste rakke en die helpers was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang