Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 5 selfsorgkothuise.

Al 5 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en parkeerplek in.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Die Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge waaronder stap- en fietsroetes, restaurante en wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nathan L
Saam met lewensmaat
5.0
It felt like home. It was very nice and we loved the setup; we enjoyed the cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Barry B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, en goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly. Dankie.
Nov 2024
Fernal L
Saam met lewensmaat
5.0
Well deserved for the given price. My stay was brilliant, the place's cleanliness and surroundings make it feel extraordinary. Definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elana D
5.0
Fantasties rustig. Dit was 'n heerlike naweek, al die familie bymekaar, en die braaiplek en al die spasie was fantasties.
Okt 2024
Carmen C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige verblyf met vriendelike gasheer, stylvolle en skoon cottages. Uitstekende verblyf by Little Oak Garden Cottages! Ek het onlangs by L...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang