Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 5 selfsorgkothuise.

Al 5 kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n TV en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en parkeerplek in.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Die Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge waaronder stap- en fietsroetes, restaurante en wynlandgoedere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 257 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was an excellent stay, enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Paul V
Besigheidsreis
5.0
Beste plek waar ek gebly het in 'n geruime tyd. Baie lekker en skoon en netjies.
Jan 2025
Jolanda J
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Wat 'n pragtige plek in die mooie Paarl! Super skoon en netjies. Die eenheid is lekker ruim met 'n buite stoepie wat uitkyk oor die b...
Sien meer
Jan 2025
Martie P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en goed toegerus, net 'n plesier. Lekker gebly en heerlik geslaap.
Jan 2025
Sarel J
Gesin met klein kinders
5.0
Piuk. Sal die plekkie hoogs aanbeveel. Sien die sterre!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 257

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 257 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang