Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Oak Garden Cottages is in die Paarl geleë en bied 5 selfsorgkothuise.

Alle kothuise is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, TV en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Little Oak Garden Cottage is sentraal geleë en is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie skole en hospitale. Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van stap- en fietsryroetes, verskeie restaurante en wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carmen C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige verblyf met vriendelike gasheer, stylvolle en skoon cottages. Uitstekende verblyf by Little Oak Garden Cottages! Ek het onlangs by L...
Sien meer
Okt 2024
Jacqueline M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay. Perfect for an overnight stay! Comfortable, clean, easy check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Helene D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Hierdie was perfek. Dis mooi en skoon en baie spasie om te ontspan. Die area is mooi en veilig. Dit was een van die beste plekke waar ek nog o...
Sien meer
Sep 2024
Samantha D
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik en gemaklik. Die bly was so vinnig gewees, maar baie gerieflik en gemaklik. Vreeslik mooi met baie spasie en 'n baie, baie vriendelike, ouli...
Sien meer
Sep 2024
Barry B
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Very pleasant. I have no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 232 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang