Apple Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ria R - Aug 2024
Algehele gradering
Ideale blaaskans.
Gerhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam, sal weer teruggaan.
Gavin W - Jan 2024
Algehele gradering
What a beautiful and very comfortable place. Will definitely recommend it to others.
Timo V - Jun 2024
Algehele gradering
Stayed over on way to Sabie and Kruger from KZN. Ideal for that.
Dirk C - Jun 2024
Algehele gradering
Battled to connect to DSTV. No hot water to bathe on a freezing night.
Nienke B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gesellig!
Julize H - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Rene P - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer en diens.
Lees meerAndrew B - Jun 2023
Algehele gradering
Stil en rustig, die vuurplek maak dit net veel beter in die winter.
Irmgard R - Jan 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename blyplek!
Sandri T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons is baie tevrede, ons sal definitief weer daar bly.
Hannes P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en waarde vir geld.
Larah S - Jul 2022
Algehele gradering
The most amazing weekend getaway.
Jana V - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely, pet-friendly stay.
Lees meerSuzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige kothuis, met alles wat jy nodig het. 'n Moet in Wakkerstroom.
Lindi E - Apr 2022
Algehele gradering
Die lekkerste atmosfeer met die perfekte kaggel vir koue dae.
Lees meerCiska B - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Anne S - Jun 2022
Algehele gradering
Delightful cottage, charming decor - in winter, essential to understand how to light a fire with anthracite and wood!
Samantha R - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable stay that takes you back in time.
Lees meerDoreen M - Mei 2022
Algehele gradering
Al die noodsaaklike was daar.
Johannes A M P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Apple Cottage se terugvoer
Hi Jan,
There is no security because we are lucky enough not to have any security issues in Wakkerstroom. We are a crime-free area.
Kind regards,
Sue
Alan S - Nov 2021
Algehele gradering
Very satisfactory.
Leandra D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n pragtige plekkie.
Dolene R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en warm plek om in te bly!
Elsa V - Jan 2021
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Mariana B - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig met alles wat ons nodig gehad het in die cottage.
Salomie D - Jul 2021
Algehele gradering
Rusting en stil.
David A - Jan 2021
Algehele gradering
A charming cottage, very comfortable and in a wonderfully peaceful environment.
Chrizelle R - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik baie rustig, lekker en mooi.
Eduan H - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Mari L - Okt 2020
Algehele gradering
Karaktervol in 'n pragtige, rustige tuin omgewing.
Willem D - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en stapafstand van alle besighede! Regtig ’n bederfplekkie! 'n Cozy plekkie vir ’n paartjie.
Peter T - Nov 2020
Algehele gradering
Charming place in a quaint town.
John Bernard D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goed toegeruste netjiese en luukse akkommodasie.
Mariana J - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Mornay N - Des 2019
Algehele gradering
Verskriklik baie lekker.
Colette G - Des 2019
Algehele gradering
Little Orchard is vir seker die gerieflikste, oulikste, pragtige plekkie. Dit het alles wat jy nodig het. Kombuis is goed toegerus. Loopafstand van die dorp. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel!
Francois V - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflik, heerlik stil.
Leezl N - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies. Met alles beskikbaar vir selfversorging.
Rolene N - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is 'n ongelooflike plek met net wat mens nodig het om te kan ontspan, al is dit net vir een aand weg van die huis af.
Melanie W - Jun 2019
Algehele gradering
Alles was perfek gewees.
Denise T - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Sal D - Jun 2019
Algehele gradering
A delightfully restored old cottage in a good location.
Lees meerAnton B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese verblyf in Wakkerstroom.
Amanda N - Jan 2019
Algehele gradering
Really awesome place to stay!
Mark L - Aug 2019
Algehele gradering
Super stay and location great to walk where you need to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf en ligging is wonderlik om te stap waar jy moet wees.
Super, wonderlike plek om te ontspan en af te skakel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicolene G - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Bronwyn W - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Surita V - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, ek gaan vir seker weer kom bly!
Marius N - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Norma W - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde, kort bietjie tlc.
Apple Cottage se terugvoer
Good morning,
Thank you for the review. I understand it is ready for some maintenance, we are getting onto it right after the main house is finished.
Looking forward to seeing you in Wakkerstroom in summer
Kind regards
Sue
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang