Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Apple Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ria R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Ideale blaaskans.

Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik met ruim spasie vir 2 mense.

Gerhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Aangenaam, sal weer teruggaan.

Cottage skoon en netjies. Alles is beskikbaar.

Gavin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W

What a beautiful and very comfortable place. Will definitely recommend it to others.

Thoroughly enjoyed our stay at this quaint little cottage.

Timo V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Timo V

Stayed over on way to Sabie and Kruger from KZN. Ideal for that.

Apple Cottage is a pleasant stopover. Everything you need for an overnight. Would recommend for that but not for a holiday. Close to town square for coffee and restaurants, further from the vlei. No views from accommodation. Fine otherwise. Bring your own firewood from the nearest bigger town if you arrive after 5. The house was a bit cold in midwinter and the gas-heated water wasn't really hot.

Dirk C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk C

Battled to connect to DSTV. No hot water to bathe on a freezing night.

Average stay. No welcoming and battled to get someone to assist with TV. No hot water during our stay. Outside table and chairs filthy dirty.

Nienke B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke B

Lekker gesellig!

Ons het baie lekker gebly!

Julize H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julize H

Heerlik en rustig!

Ons het dit baie geniet. So stil en skoon en rustig. Goed ingerig en gemaklik. My man sal die huis koop as hy in die mark was. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Rene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Fantastiese atmosfeer en diens.

Die cottage het 'n warm atmosfeer en bied ongelooflike privaatheid. Dit is binne loopafstand van alle geriewe en besienswaardighede, baie kunstig gemeubileer en omring deur 'n pragtige tuin. Sue maak voorsiening vir beurtkrag deur herlaaibare ligte te voorsien en daar is 'n gasstofie, gas geyser en 'n kaggel. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het en meer. Ek kan nie wag vir ons volgende kuier nie!

Andrew B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Stil en rustig, die vuurplek maak dit net veel beter in die winter.

Die gasgeiser vir kragonderbrekings was baie ideaal. Baie lekker gekuier hier, baie dankie.

Irmgard R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard R

'n Baie aangename blyplek!

Ons het so tuis gevoel. Dis goed geleë en 'n goed toegeruste blyplek. Beslis om aan te beveel!

Sandri T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri T

Ons is baie tevrede, ons sal definitief weer daar bly.

Goeie kwaliteit beddegoed en goed ingerig.

Hannes P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Heerlike akkommodasie en ten volle toegerus, skoon en netjies. Sal beslis weer besoek.

Larah S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larah S

The most amazing weekend getaway.

Next trip to Wakkerstroom, will definitely make sure to stay at Little Orchard. Wonderful hosts and the best location. Thank you so much.

Jana V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Lovely, pet-friendly stay.

We enjoyed two nights at the Apple Cottage with our Golden Retriever. He enjoyed the large property and was free to roam around. The cottage was clean and located close to the town center. The kitchen is well equipped. We will definitely return to stay at the cottage. The only drawback was the gas geyser that did not heat the shower water effectively in the cold weather. Showers had to be speedy as the water was lukewarm for a few seconds at best. During the cold winter months, this cottage can do with the addition of an extra blanket. Nevertheless, we had a wonderful stay.

Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Pragtige kothuis, met alles wat jy nodig het. 'n Moet in Wakkerstroom.

Absoluut waarde vir geld. Sal definitief terugkom vir nog 'n bederf.

Lindi E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E

Die lekkerste atmosfeer met die perfekte kaggel vir koue dae.

Die huis is ongelooflik mooi versier en baie liefde is in die beplanning gesit. My 5 jarige het dit verskriklik baie geniet om die wêreld vol te ry op sy fietsie. 'n Mens kry werklik die plaasatmosfeer met beeste wat voor die huisie kom wei. Appelbome op die erf veroorsaak dat 'n verskeidenheid voëltjies die erf besoek. Dit was ons eerste keer in Wakkerstroom vir die Vleisfees, maar definitief nie ons laaste keer nie. Kan nie wag om die besonderse dorpie weer te besoek nie. Baie danie vir al julle moeite. Ons waardeer dit.

Ciska B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska B

Heerlik.

Pragtige ou huis met heerlike warm kaggel en gasverwarmer.

Anne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Delightful cottage, charming decor - in winter, essential to understand how to light a fire with anthracite and wood!

We love the cottage. Two things - lots of lovely heating devices in the bedrooms, but not enough plugs/extension plugs. And two, the gas heater in the bathroom - probably better to have a quick/easy explanation on how to work it. We never managed it and the bathroom really needs it!

Samantha R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha R

Comfortable stay that takes you back in time.

Remember to visit the local bakery run by the cottages owner and don't feel guilty as there are lots of places to walk off the calories. Bring gum boots and a rain jacket. Village shops and restaurants just up the street and the vlei full of birds, frogs and otters is in walking distance. Place to sit and braai under cover would be welcome with Wakkerstroom's unpredictable weather. Few maintenance concerns. Would love to see more done with the outside of building and garden.

Doreen M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen M

Al die noodsaaklike was daar.

Heerlike kaggel, warm komberse en gesellig ingerig.

Johannes A M P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes A M P

Baie goeie waarde vir geld.

Die ontvangs was gasvry en die eenheid baie goed toegerus. Die sekuriteit is baie dun en laat mens onrustig slaap.

Apple Cottage se terugvoer

Hi Jan,

There is no security because we are lucky enough not to have any security issues in Wakkerstroom. We are a crime-free area.

Kind regards,
Sue

Apple Cottage
Alan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Very satisfactory.

With loadshedding, the unit needs a torch.

Leandra D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D

Baie dankie vir 'n pragtige plekkie.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Dolene R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R

Baie mooi en warm plek om in te bly!

Quince Cottage was ‘n baie mooi en rustige plek om in te kon bly! Dis in die hartjie van die dorp naby al die eetpleke.

Elsa V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Wegbreeknaweek.

Heerlike naweek in die mooi Wakkerstroom. Apple Cottage is 'n pragtig gerestoureerde huis met al die geriewe nodig. 'n Mens stap sommer na al die restaurante en winkeltjies op die dorp.

Mariana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Baie rustig met alles wat ons nodig gehad het in die cottage.

Mooi omgewing, heerlik om rond te kon stap en by die CBD. Ideaal vir 'n wegbreek.

Salomie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie D

Rusting en stil.

Lekker oorgeslaap in 'n stil en rustige omgewing. Het die kaggel waardeer met die koue weer.

David A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David A

A charming cottage, very comfortable and in a wonderfully peaceful environment.

We would certainly recommend the cottage.

Chrizelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrizelle R

Ongelooflik baie rustig, lekker en mooi.

Wil net baie dankie sê, ek en my man het die rustigheid so geniet.

Eduan H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan H

Baie netjiese plek.

Baie lekker gebly en goed geslaap, goeie geriewe in kombuis en huis.

Mari L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Karaktervol in 'n pragtige, rustige tuin omgewing.

Smaakvol en ten volle toegerus. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Willem D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Netjies, skoon en stapafstand van alle besighede! Regtig ’n bederfplekkie! 'n Cozy plekkie vir ’n paartjie.

Baie goeie plek en ligging! Net twee probleme - die sleutel was ’n probleem en geen melk en koffie nie. Teen 3 uur toe ons daar kom en melk wou gaan koop was al die winkels alreeds toe.

Peter T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Charming place in a quaint town.

Little Orchard is a real gem. Fully equipped for every need.

John Bernard D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Bernard D

Baie goed toegeruste netjiese en luukse akkommodasie.

Lekker kaggel met hout, goed toegeruste kombuis met selfs skottelgoedwasmasjien. Kan definitief vir langer periodes as slegs oornag hier bly.

Mariana J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana J

Goeie waarde vir geld.

Die cottage is pragtig gemeubileerd, netjies en skoon. Vriendelike gasheer en baie sentraal geleë.

Mornay N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay N

Verskriklik baie lekker.

Baie dankie aan Sue, sy het ons so welkom laat voel. Huis was netjies en skoon. Huis was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het. Ons het elke oomblik geniet. Weereens baie dankie.

Colette G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette G

Little Orchard is vir seker die gerieflikste, oulikste, pragtige plekkie. Dit het alles wat jy nodig het. Kombuis is goed toegerus. Loopafstand van die dorp. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel!

Sien sterre.

Francois V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lieflik, heerlik stil.

Ons het heerlik gerus en die gastehuis en die gashere was perfek, baie dankie.

Leezl N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezl N

Netjies. Met alles beskikbaar vir selfversorging.

Netjies, gemaklik en ideaal geleë. Stapafstand na die dorp en besienswaardighede.

Rolene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene N

Dit is 'n ongelooflike plek met net wat mens nodig het om te kan ontspan, al is dit net vir een aand weg van die huis af.

Puik!

Melanie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Alles was perfek gewees.

Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Sal D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sal D

A delightfully restored old cottage in a good location.

Quince cottage has every amenity from washing machine and dishwasher to very comfortable beds with lovely individual bedding sets, a large well-fitted bathroom and an anthracite stove. (Really needed in the winter months). Take firelighters if you are not adept at lighting one of these stoves! There is constant hot water (although some might find it not quite hot enough for a really hot shower) and plenty of storage space both in the kitchen and the bedrooms. The cottage has been restored beautifully and has many features of interest, DStv, books, and snuggle-in sofas. Interesting local shops, galleries and eateries are within walking distance and it is not far from the Wakkerstroom Wetland Reserve. The owner is friendly and welcomed us warmly, had left milk in the fridge and tea and coffee sachets in the kitchen and has all sorts of suggestions about what to see and do.

Anton B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Baie oulike en netjiese verblyf in Wakkerstroom.

Quince Cottage was baie gerieflik en netjies en loopafstand van middeldorp met restaurante en winkels. Troeteldiervriendelik!

Denise T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T

Baie gerieflike verblyf.

Die Apple Cottage is 'n heerlike plekkie wat smaakvol ingerig is en baie verwelkomend is. Ons ontvangs was vriendelik. Dis stapafstand van al die restaurante en winkels. Ons het heerlik gebly. Ons sal dit aanbeveel.

Amanda N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Really awesome place to stay!

Friendly host. Awesome little town.

Mark L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Super stay and location great to walk where you need to be.

Super, great place to relax and take time out!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf en ligging is wonderlik om te stap waar jy moet wees.

Super, wonderlike plek om te ontspan en af te skakel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicolene G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene G

Wonderlik.

We had a wonderful weekend at Quince cottage. The living area is lovely and sunny and the fireplace ensures that the house stays warm after sunset.

Bronwyn D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Wonderlik!

Alles was perfek! Die cottage is regtig baie oulik!

Surita V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V

Pragtige plek, ek gaan vir seker weer kom bly!

Pragtige plek, ingerig met goeie smaak. Ek is mal oor die skottelgoedwasser en kaggel. Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Marius N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N

Dit was baie lekker.

Die mikrogolf het nie gewerk nie. Daar is wel 'n TV, maar dit is nie gekoppel nie. Dus geen TV. Ons het verwag dat daar basiese diens sal wees vir die prys. Slegs kombuis en badkamer en kaggel is goed genoeg. Verder was dit 'n lekker plek om te bly.

Norma W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma W

Fantasties.

Ideale wegbreekplekkie!

Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Goeie waarde, kort bietjie tlc.

Baie geniet, goeie ligging, jammer dit was in die winter, sal graag in die somer wil besoek om voëls te kyk.

Apple Cottage se terugvoer

Good morning,

Thank you for the review. I understand it is ready for some maintenance, we are getting onto it right after the main house is finished.

Looking forward to seeing you in Wakkerstroom in summer

Kind regards
Sue

Apple Cottage
Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1W7Yk2jceonOd4WxrwiIXRriI0zVL4nSqDCNpf3ePweIMDOUAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R816 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.354153861129 30.139913766473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang