Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rupert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie huislik. Verblyf was baie netjies en was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideale blaaskans. Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik met ruim spasie vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Aangenaam, sal weer teruggaan. Cottage skoon en netjies. Alles is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

What a beautiful and very comfortable place. Will definitely recommend it to others. Thoroughly enjoyed our stay at this quaint little cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timo V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Stayed over on way to Sabie and Kruger from KZN. Ideal for that. Apple Cottage is a pleasant stopover. Everything you need for an overnight. Would recommend for that but not for a holiday. Close to town square for coffee and restaurants, further from the vlei. No views from accommodation. Fine otherwise. Bring your own firewood from the nearest bigger town if you arrive after 5. The house was a bit cold in midwinter and the gas-heated water wasn't really hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Battled to connect to DSTV. No hot water to bathe on a freezing night. Average stay. No welcoming and battled to get someone to assist with TV. No hot water during our stay. Outside table and chairs filthy dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nienke B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Lekker gesellig! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julize H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik en rustig! Ons het dit baie geniet. So stil en skoon en rustig. Goed ingerig en gemaklik. My man sal die huis koop as hy in die mark was. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese atmosfeer en diens. Die cottage het 'n warm atmosfeer en bied ongelooflike privaatheid. Dit is binne loopafstand van alle geriewe en besienswaardighede, baie kunstig gemeubileer en omring deur 'n pragtige tuin. Sue maak voorsiening vir beurtkrag deur herlaaibare ligte te voorsien en daar is 'n gasstofie, gas geyser en 'n kaggel. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het en meer. Ek kan nie wag vir ons volgende kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stil en rustig, die vuurplek maak dit net veel beter in die winter. Die gasgeiser vir kragonderbrekings was baie ideaal. Baie lekker gekuier hier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1W7Yk2jceonOd4WxrwiIXRriI0zVL4nSqDCNpf3ePweIMDOUAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.354153861129 30.139913766473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang