Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage-rylaan 50, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Little Paradise skuil teen die voorheuwels van die Silwermyn Natuurreservaat en bied pragtige panoramiese uitsigte oor die see en Noordhoekstrand in die verte, die vleilande, Chapman's Peak en die omliggende berge. Die 4-slaapkamerhuis is gebou in die styl van 'n plaashuis, en bied warmte en gerief. Geniet die sonsondergang vanaf die balkon met 'n glasie wyn of sluit die dag af deur op die groot stoep te ontspan.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer is individueel versier. Vanuit die 'Noordhoek Suite' en die 'Atlantic' slaapkamers kan gaste pragtige uitsigte oor die see in die verte geniet. Die 'Noordhoek Suite' het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet, en daar is 'n tweede groot badkamer met 'n toilet, 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n gastetoilet op die grondvloer. Strand- en badhanddoeke word voorsien.

Internet, plafonligte en alarmstelsel word gerugsteun tydens beurtkrag deur 'n FV-stelsel met rugsteunbatterye en die gaskookplaat stel jou ook in staat om tydens beurtkrag te kook.

Die kombuis in die plaashuisstyl is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n broodrooster, 'n koffiemasjien en 'n espressomasjien. Van die kombuis af kan jy die ontbythoekie met 'n kruietuin bereik. Langs die kombuis is 'n spens met 'n groot yskas. Die kombuis lei na die eetkamer wat toegerus is met 'n 10-sitplek etenstafel. In die sitkamer kan gaste 'n glasie wyn voor die kaggel geniet, ideaal vir daardie koue winteraande.

Little Paradise is 'n ideale bestemming vir gesinne met kinders. Die huis is kindervriendelik en daar is 'n groot speelgrond vir kinders om te geniet. Die speelgrond bestaan uit 'n glybaan, swaaie, 'n trampolien, aapkroeë en 'n slap lyn.

Gaste kan in die swembad of in die tuin ontspan. 'n Klein paviljoen is in die tuin gebou, waar gaste 'n koppie tee kan geniet en die omgewing kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Little Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sea Cottage-rylaan 50, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage-rylaan 50, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb398b538756cdf73ebcad1bc294fa20963a47dbe7812f3be8b32928dcf41bc48e78d299e4729366aef01a16568156a5a66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 50 Sea Cottage Drive Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.10757 18.38183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang