Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goed gerus in 'n rustige en veilige omgewing. Die fasiliteite is onberispelik skoon en netjies wat jy kon geniet asof jy tuis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Goeie môre Bert Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Seënwense! Ina

Jorika L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie oulike en netjiese plekkie. Het baie lekker gebly. Sal weer daar bly en aanbeveel vir enige iemand. Dis skoon en netjies. Goeie ligging, naby winkels en eetplekke, maar ook in 'n rustige area sonder geraas en verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Jorika Dankie vir gunstige terugvoering. Dit word waardeer. Seënwense vir julle.

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Ongelukkig net een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good value for money. This was easy to find, close to most places in Kimberley. The room was nice, big, and clean. Good parking option. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Hi Isabella Thank you for the good review. Blessings! Ina

Petro O
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik! Beslis aan te beveel. Baie lekker geslaap. Vriendelik ontvang. Vir moeë lywe heerlike beddens. Sal baie vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Petro Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer. Seënwense! Ina

Karin W
1 nag
5.0
Aug 2024

Veilig, bekostigbaar by hospitaal. Skoon, veilige verblyf en baie vriendelike mense! Foto's is dit wat jy kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We were welcomed by Ina and communication with her was easy during our stay. We had a lovely stay at Little Rock and would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, dit is skoon, vriendelike verwelkoming, als werk. Baie lekker gebly, gaan weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Francois. Baie dankie vir die terugvoering. Mag ons paaie weer kruis. Seënwense!

Charlotte V
1 nag
5.0
Mei 2024

Die beste waarde vir geld en uitmuntende diens. Uitstekend, hulle het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Charlotte Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit gee 'n mens weer moed om vol te hou. Mooi dag. Ina

Jakomarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ideaal geleë naby die hospitaal asook die Mall, veilig, rustig. Baie dankie, vriendelike ontvangs, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Jakomarie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word waardeer. Seënwense! Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang