Little Rock Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Petro O - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Petro
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer.
Seënwense!
Ina
Karin W - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, bekostigbaar by hospitaal.
Francois L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dit is skoon, vriendelike verwelkoming, als werk.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Francois. Baie dankie vir die terugvoering. Mag ons paaie weer kruis.
Seënwense!
Esmari H - Aug 2024
Algehele gradering
We were welcomed by Ina and communication with her was easy during our stay.
Jakomarie R - Mei 2024
Algehele gradering
Ideaal geleë naby die hospitaal asook die Mall, veilig, rustig.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Jakomarie.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word waardeer.
Seënwense!
Ina
Charlotte V - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld en uitmuntende diens.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Charlotte
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit gee 'n mens weer moed om vol te hou. Mooi dag.
Ina
Lida M - Mei 2024
Algehele gradering
Presies voldoen aan ons behoeftes. Naby hospitaal.
Suzette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en veilig.
Lees meerLittle Rock Guest House se terugvoer
Suzette, 'n Duisend dankies vir jou volledige en goeie resensie. Ek waardeer dit regtig. Alles wat mooi is vir julle. Tot ons weer sien. Ina Jonker
Dorothy S - Jan 2024
Algehele gradering
Exactly the same as above. I have rated the place. Now I must write twice.
Morné E - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike blyplek met alle noodsaaklikhede. Netjies en skoon.
Little Rock Guest House se terugvoer
Dankie vir terugvoering, Morné. Waardeer.
Dale R - Des 2023
Algehele gradering
Ina is friendly and the rooms were comfortable.
Little Rock Guest House se terugvoer
Hi Dale. Thank you for the good review. It was nice having you.
Kind regards.
Ina
Elizabeth K - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig en skoon met alles wat ons nodig gehad het.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Elizabeth
Baie dankie vir die goeie resensie.
'n Mooi jaar vir julle.
Ina
Willie U - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Baie lekker daar oornag.
Little Rock Guest House se terugvoer
Francis
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Mooi dag.
Ina
Regina S - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly hostess and Little Rock Guest House offered me what I needed.
Little Rock Guest House se terugvoer
Regina, thank you for your good review. It was good having you. Kind regards. Ina
Melanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelikheid, netheid en veilig.
Little Rock Guest House se terugvoer
Melanie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Mooi dag.
Ina
Erina K - Jul 2023
Algehele gradering
Gelukkig, tevrede, rustig.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Erina
'n Groot dankie vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Mooi dag.
Ina
Elizabeth K - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige buurt. Baie netjies. Uitstekende gasvrou, was baie behulpsaam.
Little Rock Guest House se terugvoer
Elizabeth, baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit opreg.
Ek hoop jou man herstel gou.
Mooi dag.
Ina
Natasha E - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik en skoon.
Little Rock Guest House se terugvoer
Natasha, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Waardeer dit regtig. Alles wat mooi is vir julle. Ina Jonker
Manie H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker in 'n rustige omgewing.
Little Rock Guest House se terugvoer
Manie, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Vriendelike groete.
Ina
Irvin J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, veilig en naby winkels.
Little Rock Guest House se terugvoer
Irvin, baie dankie vir julle goeie terugvoering. Waardeer. Alles wat mooi is vir julle. Ina
Abre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagslaapplek op pad na die Kaap.
Little Rock Guest House se terugvoer
Abre, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Alles wat mooi is vir julle. Ina
Rudie R - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Rudie
Dankie vir goeie resensie. Ek is bietjie onseker oor die sonkrag. Het julle geen krag in die kamers gehad nie of was dit die lugversorger wat nie gewerk het nie? Alles werk op sonkrag behalwe die lugversorgers en die geisers. Indien julle ooit weer hier tuis gaan en 'n probleem ondervind- bel my onmiddellik- al is dit in die middel van die nag. Die gaste se welsyn is vir my baie belangrik.
Groete.
Ina
Calla M - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en gerieflik.
Little Rock Guest House se terugvoer
Liewe Adri
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop dit gaan beter met Calla.
Vriendelike groete.
Ina
Elsa D - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam geen loadshedding wat 'n bonuspunt was.
Little Rock Guest House se terugvoer
Elsa,
Baie dankie vir jou vir die positiewe resensie. Waardeer dit opreg.
Groete,
Ina
Arrie K - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon kamers.
Thea N - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap, net een nag oornag.
Little Rock Guest House se terugvoer
Haai Thea
Dankie vir terugvoering. Die groot kamer waar 'n mens kan kuier, is kamer 2. Jammer dat julle dit gemis het.
Vrede vir julle.
Ina
Jacoline S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, vriendelik, veilig.
Little Rock Guest House se terugvoer
Jacoline, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ek waardeer dit baie. Vriendelike groete, Ina
Peter W - Nov 2022
Algehele gradering
Helpful, pleasant, quiet and clean. Well priced.
Little Rock Guest House se terugvoer
Peter, thank you for your good review. It was good having you. Kind regards,
Ina
Andre A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gereiflik.
Little Rock Guest House se terugvoer
Andre, 'n duisend dankies vir die goeie terugvoering. Waardeer opreg.
Groete,
Ina
Guido S - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Little Rock Guest House se terugvoer
Guido, thank you for your good review. It was good having you.
Kind regards.
Ina
Freddy En Wilma K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was awesome, rustig, geen geraas, goeie nagrus gehad.
Little Rock Guest House se terugvoer
Freddy en Wilma. 'n Duisend dankies vir julle goeie resensie. Waardeer opreg.
Vriendelike groete,
Ina
Mo C - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Little Rock Guest House se terugvoer
Mo, Thank you for your good review. It was a pleasure to have you here.
Kind regards.
Ina
Retha M - Aug 2022
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Little Rock Guest House se terugvoer
Retha, thank you for your good review. It was good having you.
Kind regards.
Ina
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Oornag onderweg na Clarens.
Little Rock Guest House se terugvoer
Pieter,
Baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Vriendelike groete,
Ina.
Marsel R - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik en baie netjies.
Little Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoer. Waardeer opreg.
Karin W - Nov 2021
Algehele gradering
Good and clean.
Nastia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Lekker geslaap.
Little Rock Guest House se terugvoer
Nastia
Baie dankie vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete.
Ina
Christa D - Jan 2020
Algehele gradering
Dankie vir netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie!
Little Rock Guest House se terugvoer
Thank you very much, we try our best.
Mandre V - Feb 2020
Algehele gradering
Behulpsame diens op kort kennisgewing.
Keith M - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely.
Little Rock Guest House se terugvoer
Keith, thank you, we try our best. It was good having you.
Inus D - Nov 2019
Algehele gradering
'n Rustige en stil verblyf sonder baie geraas.
Little Rock Guest House se terugvoer
Thank you we try our best.
Elize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Place is clean and tidy, however the welcome was very unfriendly
Little Rock Guest House se terugvoer
Good day Elize,
Sorry will improve thank you.
Marelize B - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike gastehuis in 'n stil buurt.
Little Rock Guest House se terugvoer
Thank you, we try our best.
Christien S - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Little Rock Guest House se terugvoer
Thank you Christien, nice having you.
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning accommodation
Little Rock Guest House se terugvoer
Nice having you guys.
Madelize C - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflik skoon en netjies.
Little Rock Guest House se terugvoer
Thank you, we try our very best.
Dinah B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was ontspannend.
Little Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie Robert.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang