Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Little Rock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë.

Verblyf by Little Rock Guest House beskik oor 4 gastekamers. Dié kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV en 'n kluisie, sowel as geriewe om etes warm te maak, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die gastehuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Little Rock Guest House maak van sonkrag gebruik indien beurtkrag plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Baie lekker geslaap in 'n baie skoon en netjiese plek.
Feb 2025
Steward V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ons het baie lekker oornag. Dit is baie netjies, alles wat jy nodig het is daar, alles werk en is baie, baie skoo...
Sien meer
Des 2024
Bert B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gerus in 'n rustige en veilige omgewing. Die fasiliteite is onberispelik skoon en netjies wat jy kon geniet asof jy tuis is.
Okt 2024
Jorika L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike en netjiese plekkie. Het baie lekker gebly. Sal weer daar bly en aanbeveel vir enige iemand. Dis skoon en netjies. Goeie ligging, naby win...
Sien meer
Sep 2024
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ongelukkig net een nag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Little Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456