Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 52 resensies vir Little Rock
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Daniel J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Sensational.

Baie lekker plek, awesome klonte diens en sal enige tyd weer gaan.

Lizette B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Dit was baie lekker by Lottle Rock.

Dit was baie lekker om daar te bly. Die mense was baie vriendelik, en ons sal dit weer gebruik.

Morgan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan N

Rustig en kalmerend.

Dit is 'n baie rustige plekkie met 'n fantastiese restaurant en mooi wandelpaadjies.

Rabogale M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabogale M

Overall a good place to be at, with beautiful surroundings and animals.

Great place, quiet and serene.

Jonathan I - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan I

Great stop-over spot.

Lovely spot for a stop-over. Very kid friendly with a nice playground, petting zoo, walks, horses, etc. Quiet location but easily accessible from town. Friendly staff.

Lisa G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa G

Cool stay in rondawel amongst the rocks.

Unfortunately, we only stayed for 1 night en route to Lesotho, but we found the units to be adequate for the price paid and the setting of units amongst the boulders is pretty cool. It was mid-winter, so the heater above the bed was a winner! Only had a chance for a quick 1-hour hike, which was quite fun below the big sandstone boulders, although the route needs more markers and a map would be useful. The horses and ponies on site were cool, even the pushy one who tried to enter the cottage and then raided the outside bin. A herd surrounded our car, but it was low season and I guess we were the only show in town! I'll definitely plan a longer stay next time to allow for more exploration time of the resort and surrounding area. Our host was helpful for some info on Lesotho.

Nthabiseng T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng T

Our stay was fun. Wish we stayed a little longer.

Little Rock is amazing. Great location and scenery. I would definitely come back with a large group of friends.

Donovan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan M

Okay.

There was no hot water, so I was unable to shower.

Mariette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Rustig en baie lekker.

Was baie rustig, en lekker omgewing. Daar kort beslis bietjie werk aan kaste in die kombuis. Restaurant se kos en diens is fantasties.

Hannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

Fantasties.

Pragtige rustige plekkie in die Oos-Vrystaat.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Fair and only fair.

Fair. Tariff very high for what is offered.

Heila V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Uitstekend.

Ons het net oornag, maar die plek is so mooi tussen die natuurskoon en die perde wat tussen die huisies rondloop, sou graag langer wou bly. Het die aand by die restaurant gaan eet, die lekkerste pizza en sticky wings!

Gawie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B

Dit was heel aangenaam.

Die ligging is uitstekend en die personeel is baie gasvry. Daar is wel 'n paar probleme wat reggestel sal word, soos die beligting. Ek sal beslis weer van Little Rock Resort gebruik maak.

Frans B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B

Werksbesoek.

Dit is 'n lekker uitspanplek. Vir die bierdrinkers is daar 'n groot verskeidenheid om van te kies en die wynlys is nie sleg nie. Restaurant se kos en diens is uitstekend. Groot kompliment aan die mense wat die krag en water aan die gang hou ten spyte van beurtkrag. Lekker speelplek vir kinders. Die mense in beheer maak die plek. Al negatiewe kommentaar is dat die kamer waar ek geslaap het, nogal kan doen met bietjie opknapwerk.

Frik B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Nice little resort. Need some TLC. Diamond in the rough.

The units can do with an upgrade. Maintenance not up to par. The sink drainpipe was missing and thus the dirty water flowed past our front door. Cutlery and crockery are not topped up, mix and match. One unit had a broken TV with no remotes. The resort itself was neat but could do with some additional amenities. Would still consider going back one day.

Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus Paulus Antonius J

Mooi huisie, mooi oord.

Huisie was mooi ingerig, alles was daar. Die oord se tuine is baie mooi. Daar loop 8 perde los in die oord rond wat die gras kort hou. Lekker as jy op jou stoep sit en stadig kom die perde verby. In die nag het 3 honde brandwag geloop.

Segoane S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Segoane S

The place is nice and quiet.

Suitable for families.

Jeanette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette J

Groot swembad maar nie veel om te doen.

Chalet het baie spinnerakke in. Kliëntediens is baie goed maar daar is net 'n swembad so nie veel om te doen vir 'n gesin nie. Die pad om daar uit te kom is in 'n toestand.

Annali V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annali V

Nie waarde vir geld nie.

Ons het laataand by die oord aangekom, die sleutel gekry en is gesê hoe ons na ons eenheid moet ry, maar die eenhede was glad nie goed gemerk in die 1ste plek nie. Ons het dus gesukkel. Ons het ook gesukkel om iets te maak om te eet, geen stoof of oond nie, 'n 2-plaat is eers die volgende oggend vir ons gebring, as die man net vir ons kon ingelig het vooraf, sou dit al gehelp het. Die plek was glad nie skoon nie, iets wat lyk soos rotmis op die yskas, spinnerakke en goggas. Die sitkamerstelletjie kom ook uit Noag se ark, die kussings is so hard dat mens kan glad nie gemaklik sit nie. Die dekor was darem mooi, wat mens effe beter laat voel het.

Althea B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea B

Fantasties.

Pragtige plekkie. Privaat en veilig. Ons het die kuier vreeslik geniet. Sal dit aanbeveel vir 'n wegbreeknaweek.

Hannes D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Natuur en rustigheid rondom jou.

Gesinsvriendelike oord, baie om kleinkinders mee te vermaak!

Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Skoon, netjiese akkommodasie.

Het slegs een nag hier oornag, akkommodasie was skoon en is toegerus met alles wat nodig is vir selfversorgverblyf. Toegang na perseel met beheer, inklok en uitklok was vinnig met minimum kontak as gevolg van Covid 19, maar nog steeds 'n warm verwelkoming.

Chris B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Lieflike area, maar ...

.... ek sal nie sommer weer daar gaan oorbly nie. Little Rock is in 'n pragtige area geleë, maar het nie heeltemal aan ons verwagtinge voldoen nie. Die indruk wat 'n mens kry is dat die akkommodasie-eenhede, altans die een waarin ons oornag het, 'n bietjie afgeleef is. Ek wil nie onnodig krities wees nie, maar dit is nie ons cup of tea nie. Die oord het baie groot potensiaal om in 'n pragplek ontwikkel te word, maar ek besef dit is waarskynlik prakties onuitvoerbaar, want dit sal baie geld kos. Nogtans het ons lekker oorgebly.

Hanna N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N

Wegbreek tussen die berge.

Ons was net 2 dae daar, maar ons het so uitgerus met die rustigheid, het gevoel of ons 'n week daar was! Ek genoem dat ek 2 pensioenarisse het wat saam is en Elmarie het seker gemaak daar is nie trappe na hul beddens. Mooi skoon, baie basies maar het die nodige yskas mikrogolfoond en kombuisware gehad. My dogtertjie van 18 maande het die perdjies, varkies en parkie vreeslik geniet! Ek en my man het soos kinders saam met haar in die parkie gespeel, was so lekker! Ek sal beslis weer die langpad aandurf om daar te oornag!

Little Rock se terugvoer

Dit is vir ons ook net so voorreg om sulke aangename gaste soos julle by Little Rock te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Elmarie

Little Rock
Ansie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie F

Baie rustig.

Net oorgeslaap vir een aand. Wens dit was langer. Kos in Restaurant was heerlik. Kamers was netjies. Personeel baie gasvry. Sal beslis weer daar oorbly.

Monessa B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monessa B

Heerlike, rustige omgewing.

Sien sterre

Ertjies S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies S

Rustig en baie lekker.

Netjiese swembad. Heel aangename restaurant en vriendelike personeel.

Little Rock se terugvoer

Goeie dag Ertjies,

Bly jul het lekker gekuier.
Hoop ons sien u weer binnekort

Little Rock
Brandon P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon P

Fantasties!

Dit is waarde vir jou geld. Atmosfeer is baie lekker.

Helen-ann S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen-ann S

Lovely little weekend getaway.

Was a lovely little place. Needs a bit of maintenance, but overall a great place and it is a plus that there is a restaurant with lovely food. The hiking trails need to be cleared a bit so its easier to manage.

Paul T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul T

Lekker ontspan en rustig verkeer.

Ek hou nie van die idee dat dagbesoekers toegelaat word nie en dat jy moet bel om by die hek in te kom nie. Die swembad kort verf, maar verder was dit lekker rustig en sal weer teruggaan.

Little Rock se terugvoer

Goeie dag Paul,

Dankie vir julle kuier. As gevolg van die afgelope paar jaar se hewige droogtes het ons besluit om nie water te mors deur die swembad uit te tap net om te verf nie. Soos jy self kon sien is die bad enorm en vat dus terduisende liters water om vol te maak. Sien uit na u volgende besoek. Groete

Little Rock
Belinda T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T

Was baie lekker, rustig en kinders kon hulle geniet.

Sal enige tyd weer gaan. Hulle is baie netjies en vriendelik. Kinders het baie lekker geswem en gespeel. Staproetes was ook lekker en nie te lank nie. Was baie rustig in die aande. Die pad in Ladybrand self is net bietjie sleg.

Little Rock se terugvoer

Dankie vir die kuier, bly jul het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Little Rock
Flo S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flo S

Not the best accommodation we have had.

We were a bit disappointed in this venue. I booked for 4 and there were only 2 towels. Upon asking for 2 extra, we were only given one. The A frame chalet we stayed in was in need of a bit of maintenance.

Joline Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joline Z

Dit was rustig en stil en baie mooi omgewing.

Mooi plek. Gasheer was vriendelik en hulpvaardig omdat dit na-ure was, moes ons in pub aanmeld waar almal gerook het. Verblyf was redelik netjies, behalwe badkamermatjie wat nie skoon was nie. Beddegoed het stowwerig geruik. Yskas is nie voor die tyd aangeskakel nie en het lank geneem om koud te word. Die half oopplan met die oop mure wat nie tot by dak kom nie werk nie vir ons goed nie. Daar was net 2 handdoeke en ons was 4 volwassenes. Dit was nog donker toe ons gery het. Daar was nie genoeg lig buite sodat ons kon sien om die motor te pak nie, veral nie nadat ons gesluit het en motor toe moes loop nie. Little Rock Resort het egter baie potensiaal.

Heinie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heinie L

Teleurstellend.

Ek het baie meer verwag, was opreg teleurgestel.

Yolandie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandie B

Aaklig! Unbelievable en amper nie woorde nie. Die plek het in die 80's vasgehaak en vrek vuil.

Aaklig! Unbelievable.

Little Rock se terugvoer

Goeie dag Yolandie

Jammer ek kon nie uitvind wat so "aaklig" en "unbelievable" was nie. Ek het u geskakel om op te volg, maar ek het nie inligting by jou gekry nie.

Little Rock
Simone F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F

Little Rock Resort was fantasties.

Ons was op ons hande gedra by Little Rock Resort. Die vriendelikheid van die personeel was ongelooflik. Ek was baie verras deur die restaurant se heerlike kos en atmosfeer.

Jurie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie R

All bases are covered for a comfortable stay.

Baie gelukkig met die akkommodasie, dit is nie 5-ster nie, maar baie skoon en netjies, sal weer hier bly.

Christo H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie lekker gekuier. Mooi plek.

Baie lekker plek. Skoon swembad en lekker chalets.

Johlene C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene C

Stay was fantastic.

It is a beautiful, quiet place to visit. The roads in Ladybrand are just terrible.

Adrian D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian D

Was aangenaam om daar in die berg te rus!

Personeel was vriendelik, eerlik en hulpvaardig! Ons kon lekker rus, die omgewing geniet en dis naby aan die Lesotho grens. Net jammer die Ladybrand stadsraad se paaie in die dorp se onderhoud word glad nie gedoen nie, so mens swem en mik tot by Little Rock se hekke. Verder als goed. Die reën maak dinge net moeilik as mens die kinders moet besig hou. So toe ek vra of ons kan skuif na 'n eenheid met kuierplek / sitkamer, was als reeds vol bespreek.

Adri T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri T

Baie lekker gebly, was skoon en netjies en lekker stil.

Die chalets is baie netjies en skoon en goed toegerus. Dis baie mooi en rustig en mens kan die natuurskoon behoorlik inneem.

Little Rock se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te verwelkom.

Little Rock
Lappies L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L

Baie lekker.

Baie lekker gekuier, veral in die restaurant. Kos was heerlik en die atmosfeer van die beste.

Little Rock se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Little Rock
Andre S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Gesselig en voldoende.

Little Rock was maklik om te kry en heeltemal voldoende vir ons. Die kinders het die swembad met springplank gate uit geniet. Die rondawel was goed toegerus met het alles wat nodig is. Snaaks dat daar nie 'n stort was nie en die bankies voor die TV sit baie hard, maar nou ja, ons is nie daar om TV te kyk nie. Dis jammer dat al die dagbesoekers oor die naweek die terrein so vuil los.

Brian H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Brian H

Very disappointing.

Your web site shows an idyllic thatched rondawel set amongst beautiful scenery when in fact most of the accommodation is not of that type, just very basic normal square buildings, very poorly designed and equipped. Finishes very poor. The place was full of rowdy revellers surrounding a large pool with boom boxes blaring and leaving rubbish everywhere. Terrible bed. Left before our allocated booking was completed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie teleurstellend.

Die webtuiste wys 'n idilliese grasdak-rondawel wat in die pragtige natuurskoon geleë is. In werklikheid is die meeste van die akkommodasie nie so goed nie, net baie basiese gewone vierkantige geboue, baie swak ontwerp en toegerus. Slegte afwerkings. Die plek was vol raserige mense rondom 'n groot swembad met musiek wat blêr en oral vullis laat. Verskriklike bed. Links voor ons toegewysde bespreking voltooi is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ludwig S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Asemrowende mooi plek met baie goeie diens en netjiese geriewe.

Ons was 'n groot groep gewees en die bestuur het ons baie welkom laat voel. Die terrein is netjies en maklik om vind. Sal Little Rock Resort definitief aanbeveel vir enige iemand wat verblyf kort in Ladybrand distrik, by verre die beste wat ek nog gehad het in distrik.

Little Rock se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Groete Elmarie

Little Rock
Estelle K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K

Die "honeymoon suite" was baie mooi. Interressante "decor".

Ons het 'n selfsorgeenheid verwag en beplan om self iets te ete te maak. Die kamer was egter 'n aangename verrassing. Skoon, mooi en alles wat mens nodig het.

Susan L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

Rustig en ontspannend.

Was heerlik. Bly daar was sein ten alle tye.

Leoni M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni M

Verbasend mooi.

Little Rock is pragtig! Die swembad en speelparkie is 'n fees vir kinders (en ouers!) Die restaurant se kos is heerlik, diens is goed. Die rondawel is duidelik jare oud maar pragtig in stand gehou. Alles is netjies en skoon. Enigste klagte is dat die matrasse op die stapelbeddens deurgelê is en nie gemaklik slaap nie. En die strate in Ladybrand is meer gate as strate so dis bietjie moeilik om daar te kom.

Phoebe C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phoebe C

Dit was lekker.

Ons het letterlik net daar geslaap, maar dit was lekker vir ons gebruik. Die verwarmers werk nie en dit was nogals koud daar.

Little Rock se terugvoer

Dankie vir jul kuier.

Jammer oor die verwarmers, ons het dit dadelik vervang.

Little Rock
Frans B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Frans B

Teleurgesteld, foto's skep 'n wanindruk.

Die resort is binne Ladybrand geleë. Dus is daar baie van die lokale mense wat daar kom braai en kuier. As jy vir 'n rustige plek opsoek is, is die nie die plek vir jou nie.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31f00b3185a3cf0ce8002e482612d62b5935424f35c069941d8453cc66f92395d2b196afe2b8e18b69b1c99d8429f4244098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 52 5 1 4 1 Leliehoek Avenue Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.202652345779 27.444885671139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang