Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Rock is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe.

Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, waarvan elkeen tussen die bome en rotse geleë is. Al die chalets is ten volle toegerus en het hul eie braaigeriewe.

Geriewe vir gaste sluit 'n speelparkie vir kinders, troeteltuin, minigholf, vlugbal, 'n restaurant, staproetes en voëlkyk in. Daar is 'n restaurant op die perseel wat middagete en aandete bedien. Die restaurant is 11:00 tot 21:00 oop, maar Sondae en Maandae toe.

Ladybrand is op die Maluti Roete geleë en is net 20 minute vanaf Lesotho en 1,5 uur se ry vanaf Bloemfontein op die N8.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Daniel J
Saam met vriende
5.0
Sensational. Baie lekker plek, awesome klonte diens en sal enige tyd weer gaan.
Aug 2024
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker by Lottle Rock. Dit was baie lekker om daar te bly. Die mense was baie vriendelik, en ons sal dit weer gebruik.
Jul 2024
Morgan N
5.0
Rustig en kalmerend. Dit is 'n baie rustige plekkie met 'n fantastiese restaurant en mooi wandelpaadjies.
Apr 2024
Rabogale M
Gesin met klein kinders
4.8
Overall a good place to be at, with beautiful surroundings and animals. Great place, quiet and serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jonathan I
Gesin met klein kinders
4.8
Great stop-over spot. Lovely spot for a stop-over. Very kid friendly with a nice playground, petting zoo, walks, horses, etc. Quiet loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Little Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31f00b3185a3cf0ce8002e482612d62b5935424f35c069941d8453cc66f92395d2b196afe2b8e18b69b1c99d8429f4244098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 52 5 1 4 1 Leliehoek Avenue Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.202652345779 27.444885671139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang