Little Rose Garden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corina G - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvry, pragtig, veilig.
Sanrie D - Aug 2024
Algehele gradering
Always delicious, convenient and comfortable!
Retha V - Jul 2024
Algehele gradering
Het 3 dae hier geslaap. Was pragtig en goed ingerig. Sal beslis weer hier bespreek.
Dawid M - Jul 2024
Algehele gradering
Het vir my dogter gaan kuier.
Marian C - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese kamer, waarde vir geld.
Jacques V - Jun 2024
Algehele gradering
Ruim nettjiese kamer met eie tuin en sentraal gelee.
Vincent M - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.
Vivienne W - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Reinard G - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie oulike blyplek.
Marelize V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig met water feature buite die kamer, pragtige roosruin en beskuit.
Little Rose Garden se terugvoer
Baie dankie Marelize vir die pragtige resensie, ek waardeer dit.
Sanrie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Voorwaar die moeite werd!
Mariné H - Feb 2024
Algehele gradering
Tuin laat mens voel of jy in 'n ander wêreld is. Baie netjies en mooi.
Judi S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Little Rose Garden se terugvoer
Baie dankie Judi!
Susan F - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, pragtige tuin, plekkie het als wat jy nodig het.
Sanrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Kobie G - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly - gasheer het in alle opsigte my tuis laat voel!
Little Rose Garden se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Kobie.
Little Rose Garden
Tracey V - Aug 2024
Algehele gradering
Very neat and secure.
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Chris N - Des 2023
Algehele gradering
Stil rustige plek waar mens waarlik rus.
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jamie-dayne V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Delene H - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, mooi.
Lafras M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elaine M - Sep 2023
Algehele gradering
It was beautiful, peaceful and comfortable.
Chantal H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig en veilig.
Eslo M - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige, vriendelike, rustige verblyf.
Lees meerHester K - Apr 2023
Algehele gradering
Die tuin is absoluut pragtig, die atmosfeer lekker rustig.
Elmarie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met die spesiale detail van die verblyf-eenheid.
Little Rose Garden se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Elmarie.
Groete.
Gerda
Divan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, lekker en great plekkie.
Reve B - Feb 2023
Algehele gradering
Veilige, mooi lafenis na lang rit.
Rene G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Donovan C - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Little Rose Garden se terugvoer
Perfect, super cute 1 bedroom cottage for business in Potchefstroom. Equipped with a computer and a chair.
Fritz S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Amonè D - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Little Rose Garden se terugvoer
Little Rose Garden is the perfect, super cute one bedroom cottage for individual travellers. Groete, Gerda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang