Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rose Garden

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanrie D
1 nag
5.0
Aug 2024

Altyd heerlik, gerieflik en gemaklik! Altyd heerlik! A home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag
5.0
Jul 2024

Het 3 dae hier geslaap. Was pragtig en goed ingerig. Sal beslis weer hier bespreek. Heerlik en so gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Het vir my dogter gaan kuier. Baie aangenaam, skoon, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjiese kamer, waarde vir geld. Die kamer is deel van die eienaar se huis, met 'n aparte ingang. Die kamer is baie netjies en die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Mooi meubels. Vir 'n langer verblyf kan miskien skoonmaakdienste verskaf word of die kamer en badkamer skoongemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Ruim nettjiese kamer met eie tuin en sentraal gelee. Baie netjiese ruim kamer, buite tuin en selfs goeie koffie. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer 'n draai daar gaan maak. Gasvryheid en diens was uitstekend. Kamer het alle toerusting gehad wat nodig was. Kamer asook buitetuin was ongelooflik mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing. Was a fantastic stay. So close to all I needed and led safe, clean, and beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinard G
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike mense en baie oulike blyplek. Regtig wonderlike mense wat my met ope arms ontvang het. Hulle is uiters gasvry en alles is goed georganiseer. Oulike en goed versorgde roostuin is ook 'n bonus. Ek sal hierdie plekkie sterk aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag
5.0
Apr 2024

Lekker rustig met water feature buite die kamer, pragtige roosruin en beskuit. Vir seker, the host was baie vriendelik en 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Little Rose Garden
Baie dankie Marelize vir die pragtige resensie, ek waardeer dit.

Sanrie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Voorwaar die moeite werd! Altyd so lekker om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41cbb47b931b4ae9bd6e351374244dec0a2fae84f400b6990786a04fa4ed469c724f012708f3d8043da4bf2ca89bb44f1e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 Grieglaan 13 Vanderhoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.696558915407 27.11769198336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang