Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Sanctuary

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Een vir die boekke! Baie dankie aan ons gasvrou wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Mooi blomme langs die bed en badkamer, sherrie vir die keel, en die deel van soveel idees waar om te eet, wat om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heavenly. Wonderful and relaxing. Very special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very peaceful and beautiful views. I would definitely recommend Little Sanctuary to my friends and family. I loved how quiet and private it was and the beautiful room we stayed, plus the amazing steam shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ontspannend en voedsel vir die siel. Heerlik gebly. Het hulle staproete deur die tuine veral geniet. Diens was baie vriendelik en topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Dis die perfekte plekkie vir jou en jou lewens maat. Dit was rustig en die woord Little Sanctuary is al die betekenis wat dit beteken. Asemrowend en rustigheid vir jou siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saleem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peace and quiet. A very relaxing and comfortable stay and I loved the privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Darlene
Little Sanctuary
Thank you for sharing your experience with us! We're thrilled to hear that you had a relaxing and comfortable stay. Providing a peaceful and comfortable environment for our guests is always a top priority for us. We're also delighted that you enjoyed the personal space we offer and that you felt at home during your stay. It's great to know that you had the privacy you needed to unwind and enjoy your time with us. We hope to welcome you back in the future for another wonderful stay. Kindest regards. Darlene and the Little Sanctuary Team.

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gerieflik, uitstekende diens, sal verseker weer daar bly. Darlene, die host, is baie professioneel en baie hulpvaardig met uitstekende kennis oor alle aspekte van Montagu. Sal haar verseker aanbeveel aan enige iemand wie daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Darlene
Little Sanctuary
Geagte Leon, Baie dankie vir u positiewe resensie! Ons is bly om te hoor dat u die ervaring by ons as gerieflik en met uitstekende diens ervaar het. Ons waardeer opreg julle ondersteuning. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete. Darlene en die Little Sanctuary Span.

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooiste plek in die wêreld. Ons kon nie genoeg kry van die juweel van 'n plek nie. Dit is die mooiste plek in die hele wêreld! Ek het my hart agtergelaat! Julle sal my weer sien, verseker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Darlene
Little Sanctuary
Geagte Michelle, Ons voel bevoorreg dat ons jou hart kon raak met ons unieke skoonheid en atmosfeer en dat jy jou hart hier by ons agtergelaat het! Julle terugkoms sal vir ons 'n groot eer wees. Ons sien uit na u volgende besoek. Baie dankie vir u mooi woorde. Vriendelike groete. Darlene en die Little Sanctuary Span.

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Relaxing, beautiful, great host. Fantastic welcome and easy to contact owners. Really relaxing bathroom with a steam shower and a Jacuzzi. Lovely info packs on things to do in the area as well as day passes to Avalon Springs pool. Would love to return when there's no rain or storms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Good. Good stay all awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Darlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvluchtstraat 27, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ee1ba307265b6691e24b5ad52ddfc19dad37710eaeda821ed2091a752b4f3a7fb5643388882b19315255c69365becf92e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 27 Uitvlucht Street Bergsig 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.765226891199 20.119445419296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang