Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Scotia Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Little Scotia Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Berry B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berry B

It was comfortable and caring, providing exactly what we needed for our guests' 8 night stay.

We loved the little tables under the trees outside the rooms where we could sit and discuss out day's itinerary before we headed off. The staff were eager to assist and made sure we were comfortable, cared for and able to relax.

Little Scotia Guest House se terugvoer

Thank you for your wonderful review. It helps to know what were doing right.

Little Scotia Guest House
Georon C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georon C

Die beste ooit!

'n Baie goeie tydjie gehad.

Michelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Ideale verblyf vir Two Oceans.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Lekker naby aan eindpunt van Two Oceans wedloop en ook gemaklik gestap na die begin punt. Ook lekker naby aan nodige winkels en restaurante geleë.

Bernidene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernidene V

Lekkerste ontbyt!

Alhoewel die gastehuis in die middel van die dorp is, is dit so rustige en lekker plekkie. Ons was vriendelik ontvang en ingelig. Ontbyt was heerlik, met 'n wye verskeidenheid opsies om te kies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Haley S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haley S

Beautiful place.

Convenient location, beautiful guest house, friendly staff. Would definitely recommend this if you needing a central location in Rondebosch.

Zandile M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile M

Amazing staff, very friendly.

It's very nice and quite safe and clean.

Bheki N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bheki N

Overall a great experience and close to amenities.

It is clean and peaceful.

Relf L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relf L

Clean and lovely little place.

Good value for money.

Veziruapi H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Veziruapi H

Pleasant, convenient and affordable.

I enjoyed my stay at little Scotia Guest House. I found the staff at reception to be very friendly and helpful and welcoming. The guesthouse is surprisingly affordable for the services they offer. I did however find the television set in my room to be tiny, the air-conditioner did not work and the kitchen staff were rude, cold and standoffish. I would strongly recommend the place to any visitor, it's conveniently located and a short walk gets you to the stores and lots of take-away's and restaurants in the area.

Gretel C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel C

Dit was baie nice.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is ook nie ver van die stadion waar ons die rugby moes gaan kyk het nie. Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat in Rondebosch of omliggend moet gaan bly.

Sanelle S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanelle S

Pragtige plek.

Daar was geen water in die warm kraan van die handewasbak van my kamer nie wat sleg is vir die wintermaande. Die fliekkanaal op die DStv het nie klank nie.

Hannelie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Gerieflik en netjies, sal enige tyd weer hier kom bly!

Dit is 'n pragtige plek, ek was eerlikwaar verras. Daar is aandag gegee aan detail. Sal enige tyd weer daar bly.

Anke P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke P

Was baie lekker, en ontbyt was 'n treffer.

Sien sterre.

Chris V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Hadden een leuk verblijf. Prijs/ kwaliteit zeer goed.

7 nachten verbleven, receptie en personeel zeer vriendelijk. Ontbijt was Ok. Jammer dat het zwembadje niet verwarmd was.

Almari V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari V

Fantastiese rustige plek in die middel van die stad.

Pragtige, veilige rustige atmosfeer. Sal dit definitief aanbeveel vir enige persone met kinders.

Eleanor R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor R

Very pleasant stay.

We stayed 3 nights during a sports tournament and spent mainly the evenings and early mornings at the venue. The staff were very helpful and the room was spacious and comfortable. Breakfast was really good!

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustenburglaan 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYmMxYWQ1LWQ4ZmQtNGY2OC1hMTJlLWY2OTlmNzMxZjgxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 5 Rustenburg Avenue Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.959130427347 18.469787915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang