Little Scotia Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenburglaan 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Little Scotia Guest House bied gehalteverblyf in 'n ontspanne en huislike gastehuis in die hartjie van Rondebosch naby die Universiteit van Kaapstad. Die gastehuis is halfpad tussen Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad geleë, alles van Tafelberg tot die Kaapse Wynlande is net 'n entjie se ry ver.
Die gastehuis bied smaakvolle verblyf in 9 gastekamers wat ideaal vir enkelreisigers en groot groepe is. Al die gastekamers het koninggrootte-beddens met perkallinne en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke.
Die kamers het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, privaat kluise, internasionale proppunte, haardroërs, japonne en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar
Die gastehuis bedien 'n heerlike, volledige Engelse ontbyt. Ander geriewe sluit 'n kroeg met koue drankies en versnaperinge en 2 swembadareas in. Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die ontvangspersoneel is vriendelik, kundig, diensgerig en altyd gereed om te vrae te beantwoord en toere of vervoer te reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rustenburglaan 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Scotia Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenburglaan 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: