Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Steps

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-weg 5, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Little Steps is 'n lieflike houthuis wat op 'n kleinhoewe in Hoekwil, Wildernis geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die berge en verre see. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike rusbanke wat na die onderdakstoep met sitplek buite oopmaak.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pizza-oond is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Wildernis Nasionale Park en 'n kort entjie se ry vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bitou-weg 5, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Steps het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-weg 5, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ae3d5d7cff50e86ba2c25774ad52e2cedaeb9b8948fc8c3b87d857a0c334d33a58cf5e20bfe9036d5bc9897e1d191a652f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 5 Bitou Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97886565738 22.622864584409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang