Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Swift Self Catering Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Little Swift Self Catering Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Philippa S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S

Better than expected, peaceful and relaxing.

Peaceful, lovely accommodation. Chalets look over a small river, very quiet and well-equipped. Fireplace inside and electric blankets.

Hannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Peaceful and private.

Beautiful little place to stay. Very peaceful and clean. Will definitely go back when I visit the area again.

Jerry S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Great awesome en 2de keer.

Alles was 100% geen probleem.

C B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C B

Heerlik en verfrissend!

Dit was 'n baie lekker kuier en 'n baie lekker, private en skoon akkommodasie. Ons sal Little Swift vir enige iemand wat net wil wegbreek uit die stad se geraas aanbeveel.

Keith J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith J

Ek het rustigheid gesoek weg vanaf die gewoel van stadlewe, en het dit gekry.

Ek het inderdaad lekker gebly.

Herculaas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herculaas V

Baie rustig.

Heerlik rustig en netjies.

Zuzette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzette D

Skoon, privaat en 'n pragtige omgewing.

Baie aktiwiteite in die omgewing. Die chalet was skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming saam met plaasmelk en koekies. Uitsig op die rivier is baie mooi. Sal beslis weer gaan.

Jerry S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Baie rustig en great wegbreek, geen TV was 'n great idee.

Vuurmaak binne bosveld, great klein en intiem.

Adel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Dit is 'n ruim en gemaklike chalet en die kaggel in die sitkamer is 'n wenner!

Little Swift Self Catering Chalets is baie gerieflik en baie goed ingerig. Dis ons derde keer wat ons Little Swift besoek en was nog nooit teleurgestel nie.

Madelein R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein R

Rustige atmosfeer met pragtige natuurskoon.

Chalet met sy uniekheid van rivieruitsig en rustigheid is die ideale plek om te ontspan. Pragtige sonsopkoms vanaf die swembad met Bill Harops lugbalonne vroeg in die oggend, maak dit 'n unieke sonsopkoms.

Thabile M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabile M

Lovely.

Perfect when you want to rest and forget about city life.

Josina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Josina V

Sien sterre

Dit is baie rustig. Kombuis onvoldende toegerus.

Rochelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D

Rustige blyplekkie.

Dit is 'n netjiese, skoon plekkie. Die privaatheid was vreeslik lekker.

Tyron E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron E

Die mees wonderlikste, absolute rustigste, pragtige plek.

Die naweek was definitief te kort. Ons het dit baie geniet. Die staf is baie vriendelik en die uitsig vanaf ons chalet die mooiste mooi. Ons gaan definitief gereeld by hulle aanklop.

René K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René K

Uitstekende ligging en baie gerieflik.

Ons het gevind dat die ligging is uitstekend, naby aan Gauteng en definitief 'n opsie om te oorweeg as jy net bietjie wil wegbreek vir die naweek. Baie rustig, die natuurskoon is pragtig en die diere op die plaas was goed versorg en 'n absolute vreugde om te beleef. Die dames wat die eenhede skoongemaak het was ongelooflik, vriendelik en diskreet. Hulle praat suiwer Engels vir enige iemand wat dit as 'n pluspunt sou beskou. Die eenhede was skoon, netjies en goed ingerig. Die enigste klein nadeel was dat daar nie water was in die vroeë oggende nie en moes ons gewoonlik wag tot so 9 uur voordat ons kon bad en klaarmaak vir die dag. Het heerlik gerus en ons tydjie vreeslik baie geniet.

Doreen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen V

Rustige atmosfeer as jy wil wegkom van alles.

Alhoewel die chalet baie skoon en netjies was, het die terrein defnitief bietjie meer aandag nodig. Toekomstige besoeker moet dalk ook voor die tyd ingelig word dat die paaie baie slaggate het op pad soontoe en dat die restaurante daar naby nie almal meer oop is nie.

Robert D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Lovely, quiet place.

A lovely quiet place perfect for unwinding.

Elrien S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Stil en rustige naweek op die plaas.

Wat 'n heerlike naweek! Lekker tussen al die plaasdiere, lang ente om te gaan stap, totale rus en vrede. Die huisie was pragtig, goed toegerus en die bad in die hoekvenster 'n groot bederf. Baie vriendelike gasvrou. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Uitstekende inklok-fasiliteite en inligting, baie goeie Covid-protokol. En lekker melk en koekies! Daarby kan mens later bly as 10:00 as dit moontlik is.

Simone V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Heerlik, rustig en die beste manier om te ontspan

Heerlike plek! Alles wat jy nodig het en daai bad! Kan lekker opkrul langs die kaggel, gaan stap en net omring wees deur wonderskoon. Jann het ook lekker bederf met vars plaasmelk en koekies! Ongelooflike diens en sal definitief weer gaan.

Micaila F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaila F

Homely. Cabin feel. Private.

We enjoyed our stay. Although it was very cold we managed to get enough wood to keep us warm for the weekend. The service received was amazing. Jann truly is a remarkable host. We were right next to the Magalies River but it was so worth it for a break from the city. The Dam was about 15-20 mins away.

Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Ideaal vir paartjies.

Rustige wegbreekplekkie vir 'n naweek, baie netjies, goed ingerig.

Marc V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc V

Lieflik en rustig.

Fantastiese verblyf en baie rustig. Alle hout was ongelukkig nat en geiser het opgepak op ons eerste nag, maar was vinnig uitgesort en baie vriendelik hanteer. Perfekte wegbreek vir n paartjie!

Kenneth R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth R

Our stay was out of this world. If you are looking for a place to relax, this is the place.

We had such a lovely time, peace and quiet. Checking in and out was a breeze.

Jeanne T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne T

Baie rustige omgewing.

Ontspanne, stil omgewing waar jy rustig kan wees.

Talita G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita G

Baie goeie kliëntediens. Baie rustig, sal weer wil gaan.

Netjies, goeie kliëntediens. Baie dankie Jann! Die diere en emus wat so rondloop tussen die chalets was wonderlik.

Esti J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti J

Very relaxing.

Dis die perfekte plek om bietjie uit die stad te kom en net te ontspan.

Celeste L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste L

Dis OK.

Dit is 'n aangename wegbreek saam met jou geliefde as die plan is om deur die dag rond te rits en die besienswaardighede in en rondom Harties te besoek. Die gesamentlike swembad kon skoner gewees het, daar was blare en goggas in die swembad. Vir die prys het ek meer verwag, sedert daar niks anders op die perseel is om te doen nie.

Roelof S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Matige verblyfopsie.

Die eenheid was relatief skoon - behalwe vir die stofie wat regtig oes gelyk het. Die plek het ook na stroois gestink. Die sitkamertjie se circa 70's stoele was uitgedien en werklik ongemaklik. Ek sou daarvan hou om gerieflik voor die kaggeltjie te sit. Die kaggel se beskermingspaneel is stukkend, en het elke keer wat ek die deurtjie wou oopmaak afgeval. Die ontwerp is ook van so aard dat die hele eenheid opgevul het met rook, en die skoorsteen dit nie regtig opgesuig het nie. Ek verstaan nou die reuk wat ek met my aankoms geruik het. Dit sou ook lekker wees om bykomende kaggelknyptange en krappers te hê. Daar was gaste met honde wat lekker geblaf het, ten spyte van die baie streng opdrag dat gaste juis by little swift aankom om te ontspan en dat geen harde musiek of klanke geduld sal word nie. Die krakende, sagte matras moet ook maar vervang word as die eenheid teen hierdie pryspunt bemark word. Laastens was die skuifdeur na buite moeilik om oop en toe te maak, en het dit vir seker 'n diens nodig. Die klein dingetjies wat positief is: Die eenheid kyk op die rivier uit, hoewel die stoep nie teen wind en elemente beskerm is nie. Die hoekbad is pragtig en baie gemaklik vir 'n aandjie in. Die lapa area en swembad sal fantasties wees in die somer, veral vir groepe wat saamkuier. Daar was genoeg skoon eetgerei, en die gasvrou het my behoorlik verwelkom met 'n botteltjie vars melk en crunchy koekies. Ten spyte, het ek relatief gemaklik gekuier. Teen die prys het ek wel 'n bietjie beter verwag.

Marlene K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene K

Disappointing!

Old and dated. Chalet was not cleaned properly and dead bugs were everywhere. Sliding door gauze slider did not slide properly. No shaded parking for vehicle. Red ants infestation everywhere. You can't walk your dog or even take your stuff from your vehicle without having to fight off these. Was raised with farm manager, but he chose to ignore this. Fridge at pool entertainment area so dirty and has not been cleaned in ages. Fridge in chalet is so small you can't fit much in there, and you are not near a shop so you have to take all that you wish to cook/prepare with. No roof by your braai area, so when it rains you can't braai or sit and get soaked. Toilet does not flush. Have to flush 3 times to get results! We were booked for Friday until Sunday - we left Saturday morning early!

Cicilia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cicilia K

Excellent all round.

We loved our stay at Little Swift. It was so incredibly peaceful would recommend it to everyone.

Gina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Wonderlike rustige plek met net die natuur om 'n mens.

Wanneer mens in die stad bly wil mens soms net weg van alles wat raas en rustigheid vind. Dit is die perfekte plek. Alle geriewe heeltyd netjies en skoon. Die mense is so vriendelik. Ek sal definitief terug gaan.

Sphiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphiwe M

Lovely stay friendly staff!

It was my 6th year anniversary and I honestly couldn't have chosen a better place to stay.

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Sphiwe,

Thank you for visiting us and for your great review. It is highly appreciated.

Please come see us again real soon.

Kind regards Jay

Little Swift Self Catering Chalets
Tertius V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Asemrowend, pragtig.

Ons sal beslis teruggaan. Die chalet, rustigheid en natuur is fantasties.

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Tertius, vreeslik dankie dat julle vir ons kom kuier het. Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jay.

Little Swift Self Catering Chalets
Maggie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V

Peace and tranquillity.

We had an absolutely relaxing time visiting Little Swift. So much bird life! Took many walks and were entertained by the game, cattle and sheep. Our chalet lacked nothing – well equipped, even a sharp break knife. Can’t wait to plan another visit.

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Thank you for such a lovely review, Maggie.
Hope to see you soon.
Be Safe
Jann

Little Swift Self Catering Chalets
Amelia V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Lovely, relaxing weekend away.

Just what the soul needed and perfect getaway destination to take a break and recharge. Cosy, private and tranquil.

Gerhard V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Wonderlike verblyf. Presies soos beskryf op die webtuiste.

'n Baie rustige en stil plek. Absolute privaatheid in die natuur. Baie ekstras soos swemhanddoeke word voorsien. Sal beslis weer gaan.

Jack F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack F

Bliss.

Thank you, Chante, for the most amazing weekend. Your units are really so special, we did not want for anything else. The place was clean, comfortable and private. The lapa area is superb, we will definitely be back for another weekend.

Yolande C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Baie lekker! Rustig!

Dit was 'n baie lekker rustige naweek. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer terug gaan. Baie dankie aan Little Swift vir 'n lekker, rustige naweek!

Desmond M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M

Quiet and very restful.

The units are secluded and very private.

Tsholofelo M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M

Relaxed and peaceful. Perfect.

It is perfect for relaxing and needing time out.

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Tsholofelo, thank you so much for visiting us, and your wonderful feedback. We hope to see you again soon. Kind regards, Jay.

Little Swift Self Catering Chalets
Nerina V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerina V

Die perfekte wegkomkans van die "Corona-coaster".

Net 'n uur vanaf Johannesburg - rustig, privaat, alles wat 2 mense nodig het om batterye te herlaai en te rus. Dit was hemels!

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Nerina, baie dankie vir julle kuier by ons, en die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jay.

Little Swift Self Catering Chalets
Anastasia H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H

Authentic and romantic

Very private and well designed. Perfect romantic get away.

Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer

Hi Anastasia

Thank you for your review and visit.

We hope to see you again soon.

Kind regards
Jay

Little Swift Self Catering Chalets
Illse V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illse V

Cozy and relaxing with a super nice view.

A very cozy little chalet, the size of the open window was a bit of a surprise. The chalet was perfect with an excellent view of the stream. Not having no TV and limited signal was welcome to unplug for a couple of days. The best treat of it all is the game roaming around, having the animals around and not being super wild.

Vanaf
Vanaf R1 664
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 664
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ab76de62bf1a9f5843dc4073c6f50fb0e83542fe4c210aa37861df5d090c6c17a0c3ea5cc88fa40357effd53fa36408cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 664 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Portion 41 Remhoogte Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.811417 27.732297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang