Little Swift Self Catering Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Philippa S - Mei 2024
Algehele gradering
Better than expected, peaceful and relaxing.
Hannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful and private.
Jerry S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great awesome en 2de keer.
C B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en verfrissend!
Keith J - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het rustigheid gesoek weg vanaf die gewoel van stadlewe, en het dit gekry.
Herculaas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Zuzette D - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, privaat en 'n pragtige omgewing.
Jerry S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en great wegbreek, geen TV was 'n great idee.
Adel V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit is 'n ruim en gemaklike chalet en die kaggel in die sitkamer is 'n wenner!
Madelein R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met pragtige natuurskoon.
Thabile M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely.
Josina V - Mei 2023
Algehele gradering
Sien sterre
Rochelle D - Des 2022
Algehele gradering
Rustige blyplekkie.
Tyron E - Mei 2022
Algehele gradering
Die mees wonderlikste, absolute rustigste, pragtige plek.
René K - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en baie gerieflik.
Lees meerDoreen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer as jy wil wegkom van alles.
Robert D - Des 2021
Algehele gradering
Lovely, quiet place.
Elrien S - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustige naweek op die plaas.
Lees meerSimone V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en die beste manier om te ontspan
Micaila F - Jun 2021
Algehele gradering
Homely. Cabin feel. Private.
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Ideaal vir paartjies.
Marc V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Kenneth R - Jun 2021
Algehele gradering
Our stay was out of this world. If you are looking for a place to relax, this is the place.
Jeanne T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Talita G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens. Baie rustig, sal weer wil gaan.
Esti J - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Celeste L - Okt 2021
Algehele gradering
Dis OK.
Roelof S - Aug 2021
Algehele gradering
Matige verblyfopsie.
Lees meerMarlene K - Mrt 2021
Algehele gradering
Disappointing!
Lees meerCicilia K - Des 2020
Algehele gradering
Excellent all round.
Gina B - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike rustige plek met net die natuur om 'n mens.
Sphiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely stay friendly staff!
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Hi Sphiwe,
Thank you for visiting us and for your great review. It is highly appreciated.
Please come see us again real soon.
Kind regards Jay
Tertius V - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend, pragtig.
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Hi Tertius, vreeslik dankie dat julle vir ons kom kuier het. Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jay.
Maggie V - Sep 2020
Algehele gradering
Peace and tranquillity.
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Thank you for such a lovely review, Maggie.
Hope to see you soon.
Be Safe
Jann
Amelia V - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely, relaxing weekend away.
Gerhard V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Presies soos beskryf op die webtuiste.
Jack F - Mrt 2020
Algehele gradering
Bliss.
Yolande C - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker! Rustig!
Desmond M - Des 2020
Algehele gradering
Quiet and very restful.
Tsholofelo M - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxed and peaceful. Perfect.
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Hi Tsholofelo, thank you so much for visiting us, and your wonderful feedback. We hope to see you again soon. Kind regards, Jay.
Nerina V - Aug 2020
Algehele gradering
Die perfekte wegkomkans van die "Corona-coaster".
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Hi Nerina, baie dankie vir julle kuier by ons, en die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jay.
Anastasia H - Des 2020
Algehele gradering
Authentic and romantic
Little Swift Self Catering Chalets se terugvoer
Hi Anastasia
Thank you for your review and visit.
We hope to see you again soon.
Kind regards
Jay
Illse V - Des 2020
Algehele gradering
Cozy and relaxing with a super nice view.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang