Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Swift Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Philippa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Better than expected, peaceful and relaxing. Peaceful, lovely accommodation. Chalets look over a small river, very quiet and well-equipped. Fireplace inside and electric blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and private. Beautiful little place to stay. Very peaceful and clean. Will definitely go back when I visit the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great awesome en 2de keer. Alles was 100% geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en verfrissend! Dit was 'n baie lekker kuier en 'n baie lekker, private en skoon akkommodasie. Ons sal Little Swift vir enige iemand wat net wil wegbreek uit die stad se geraas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Ek het rustigheid gesoek weg vanaf die gewoel van stadlewe, en het dit gekry. Ek het inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herculaas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig. Heerlik rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zuzette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Skoon, privaat en 'n pragtige omgewing. Baie aktiwiteite in die omgewing. Die chalet was skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming saam met plaasmelk en koekies. Uitsig op die rivier is baie mooi. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie rustig en great wegbreek, geen TV was 'n great idee. Vuurmaak binne bosveld, great klein en intiem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit is 'n ruim en gemaklike chalet en die kaggel in die sitkamer is 'n wenner! Little Swift Self Catering Chalets is baie gerieflik en baie goed ingerig. Dis ons derde keer wat ons Little Swift besoek en was nog nooit teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Rustige atmosfeer met pragtige natuurskoon. Chalet met sy uniekheid van rivieruitsig en rustigheid is die ideale plek om te ontspan. Pragtige sonsopkoms vanaf die swembad met Bill Harops lugbalonne vroeg in die oggend, maak dit 'n unieke sonsopkoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 664
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 664
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ab76de62bf1a9f5843dc4073c6f50fb0e83542fe4c210aa37861df5d090c6c17a0c3ea5cc88fa40357effd53fa36408cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 664 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Portion 41 Remhoogte Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.811417 27.732297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang