Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Swift Self Catering Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Philippa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Better than expected, peaceful and relaxing. Peaceful, lovely accommodation. Chalets look over a small river, very quiet and well-equipped. Fireplace inside and electric blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and private. Beautiful little place to stay. Very peaceful and clean. Will definitely go back when I visit the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great awesome en 2de keer. Alles was 100% geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en verfrissend! Dit was 'n baie lekker kuier en 'n baie lekker, private en skoon akkommodasie. Ons sal Little Swift vir enige iemand wat net wil wegbreek uit die stad se geraas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Ek het rustigheid gesoek weg vanaf die gewoel van stadlewe, en het dit gekry. Ek het inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Baie lekker rustige atmosfeer. Goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thusanang R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

The best stay! Wonderful stay, the place is quiet, beautiful view of the Magalies River outside your accommodation. Free roaming zebras and impalas. It's the perfect getaway to disconnect and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle E
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

N "moet" besoek om te ontsnap uit die gejaagde lewe. Heerlike rustige omgewing. Die diere en plaasgeluide laat mens ekstra ontspan. Die skaaphond - Klaas - het gereeld kom inloer en saam geswem. Die wooneenhede het die basiese benodighede en was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herculaas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig. Heerlik rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ab76de62bf1a9f5843dc4073c6f50fb0e83542fe4c210aa37861df5d090c6c17a0c3ea5cc88fa40357effd53fa36408cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Portion 41 Remhoogte Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.811417 27.732297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang