Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Swift Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R1 664 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Swift Self Catering Chalets is slegs 40 minute tot 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria en in die Skeerpoortvallei. Die vallei bied 'n uitsig op die majestueuse Magaliesberge en bied natuurlike skoonheid, rustigheid en baie doendinge in en om die omgewing.

Little Swift Chalets is op 50 hektaar wild- en landbougrond, met 'n 2,4 km Magaliesrivierfront. Die plaas het wild sowel as vee. Wild sluit, onder andere, sebras, wildebeeste, rooibokke, njala, springbokke, die ontwykende Kaapse otter, blouape, sivetkatte, jakkalse, rietbokke en likkewane in. Daar is verskeie voëllewe, met 'n oorvloed watervoëls, bosveldvoëls, roofvoëls en ons eie emoe.

Die Magaliesrivier kronkel om die wildplaas en die 8 chalets is op 'n hoefyster-uitleg langs die rivier geleë. Elke chalet is tussen 30 m en 50 m van mekaar af, met 'n uitsig oor die rivier en bied privaatheid. Dit is die ideale plek vir 'n wegbreeknaweek.

In die middel van die hoefyster is 'n dam, met 'n eiland in die middel wat 'n ideale plek vir talle watervoëls bied. Daar is 'n effens verhewe gemeenskaplike lapa, randvloeiswembad, grasryke area ideaal vir 'n braai en 'n binnebraai en opdienbank, ideaal vir koue winters.

Elk van die 8 chalets is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-ontwerp het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n koningingrootte-bed, 'n hoekbad met 'n uitsig oor die rivier, maar is heeltemal privaat van enige hoek af, 'n kaggel binne, kombuisie en 'n privaat stoepbraai buite. Die chalets is met 'n yskas, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus en daar is linne, eetgerei en breekware.

Hierdie skilderagtige omgewing, ongeveer 15 km van die Hartebeespoortdam af, is nie bedoel vir die avontuurlustige besoekers nie, hoewel daar baie is om te sien en te doen in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Philippa S
Saam met lewensmaat
5.0
Better than expected, peaceful and relaxing. Peaceful, lovely accommodation. Chalets look over a small river, very quiet and well-equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and private. Beautiful little place to stay. Very peaceful and clean. Will definitely go back when I visit the area again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jerry S
Saam met lewensmaat
5.0
Great awesome en 2de keer. Alles was 100% geen probleem.
Mrt 2024
C B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en verfrissend! Dit was 'n baie lekker kuier en 'n baie lekker, private en skoon akkommodasie. Ons sal Little Swift vir enige iemand wat net w...
Sien meer
Jan 2024
Zuzette D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, privaat en 'n pragtige omgewing. Baie aktiwiteite in die omgewing. Die chalet was skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming saam met plaasmelk...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Little Swift Self Catering Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 664
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 664
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 41 Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ab76de62bf1a9f5843dc4073c6f50fb0e83542fe4c210aa37861df5d090c6c17a0c3ea5cc88fa40357effd53fa36408cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 664 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Portion 41 Remhoogte Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.811417 27.732297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang